NOG MUSHROOMS IN ONS LOOPDOP
Dorp se WhatsApp-groep wys SA se grootste bate: die mense
Die ware storie oor ons land lê in die fynskrif van ons menseverhoudings.
Vreemdelingehaat: Verdoem ons gene ons?
Waarom steek xenofobie aanmekaar kop uit? Is dit propaganda? Projeksie? Of skuil dit in die hart?
Wouter se E’s en ’n Faustiaanse pakt
Jy kry twee of drie van die heel beste jare van jou lewe, maar daarna gaan jy nooit weer vreeslik geesdriftig wees nie.
Ras: Gogga maak vir baba bang
Wat sou 'n superintelligente wese uit die buitenste ruimte die vreemdste vind aan Homo sapiens?
Marita laat (weer) die wenkbroue lig
Marita van der Vyver gesels oor die TV-reeks wat oor haar boek Die dinge van 'n kind gemaak is.
#MeToo: Heard, Depp se ‘eie waarhede’
Hofdrama bied ’n onoortreflike geleentheid vir twee akteurs om hul oorredingsvermoë te wys.
Tonne pret, krokodiltemmers en Agatha
Die nuutste aanbod deur Fred Khumalo, Finuala Dowling, Nina de Gramont en Douglas Stuart.
POLITIEKE NOTABOEK | Joernalis, hou jou by jou lees
Oor eNCA se raasbek wat hom in Trevor Manuel vasgeloop het en Colin Coleman se harde woorde oor die plundering van SA.
Froneman se R300 miljoen is nog net die begin
Wag maar tot uitvoerende bestuurders oor so 18 maande hulle Covid-bonusse begin kry ...
Die ANC het ’n oplossing vir alles
Die Regerende Party sit mushrooms in die water om ons te help met al ons angs.
Sterker vraag help niks as aanbod nie ook groei
Ons kyk soms die impak mis wat ’n toename in die getal winsgewende maatskappye op die ekonomie en samelewing kan hê.
Papajas en piesangs is groente!
Van eilandkos en -drankies, gaar piesangs, papajas en komkommers tot piesang-daiquiri.
Sê jou sê oor Vrye Weekblad
Neem deel aan ons kort opname en sê vir ons van watter inhoud in Vrye Weekblad jy hou.
SLUIT BY ONS AAN
Hoe om op Vrye Weekblad in te teken
Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.
Geniet Vrye Weekblad op ons app
Lees jy lekker aan Vrye Weekblad? Jy kan nóg lekkerder lees op die app.
Ekonomiese grafskrifskrywers moet dieper delf
Magnus Heystek moes dalk na JP Landman se ontledings gekyk het voor hy in ’n BizNews-tweestryd meegeding het.