Vrydag 10 Junie

ANTWOORDE WAT WAAI IN DIE WIND

Nuus & Politiek

Phala Phala word Cyril se Nkandla

Cyril Ramaphosa gaan dalk #Dollargate oorleef, maar sy aansien en gesag is permanent ondermyn.

Mense & Kultuur

Sal Bob my ma in die hiernamaals herken?

Tinus Horn skryf oor 'n oproep na sy ma in die hemel en oor Bob Dylan wat onlangs 81 geword het.

Nuus & Politiek

Siek en sat Cyril pak dalk maklik sy tasse

Dis tyd om te begin wonder hoe die land ná die hoopvolle jare van Cyril Ramaphosa staande kan of gaan bly.

Mense & Kultuur

Die rektor wat ‘entitlement’-kultuur wil verander

Prof. Francis Petersen gesels oor kostedoeltreffendheid en rassisme op kampusse.

Mense & Kultuur
Gratis

Die sertifikaat op Tana Waitoki se kis

Die prys van pryse word betaal deur jou deurgesitte sitvlak tydens uitgerekte seremonies.

Nuus & Politiek

Dankie, Hermione, als was toe nié vergeefs

En daar is Cronje toe wel ’n held, al het sy gedink sy kom nêrens nie.

Mense & Kultuur

Elon: hoëpriester van pop culture

Nie ’n dooie woord word oor Musk gespreek sonder dat ’n hele koor van mense presies die teenoorgestelde verkondig nie.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Die loop-en-val-gesag

Oor die NVG, die vroueslaner wat met 'n boete weggekom het, en Ryanair se Leon Schuster-foefie.

Mense & Kultuur

Op reis sonder om te weet jy is sterflik

Dis beter om die wêreld te verken wanneer jy jonk is, want op 60 weet jy hoe maklik dit is om oor ’n krans te stort.

Mense & Kultuur

Sokkerrampokker, selfdood, en die Swatland

Oor die poësiedebuut van Ashwin Arendse, asook boeke deur Nikolaos Kirkinis, Charlotte Leonard en Stacey Abrams.

Mense & Kultuur

Vir wat trou mense nou so baie?

Mercy Kannemeyer was die dogtertjie wat aan gelukkige eindes geglo het.

Klubhuis

KLIP IN DIE BOS | Die Nuwe Ou Apartheidsplaas

Hoe George Orwell se Animal Farm in Afrikaans, oftewel Afrikaaps, sal lees.

Vrye Tyd

Kook wêreldkos en kuier ’n hond uit ’n bos

Van kiep uit New York tot Libanese tahini-vis, Suid-Afrika se kookkuns is ’n hutspot van wêreldkos.

LEES SAAM

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES MAKLIK