Vrydag 19 Augustus 2022

TIRANNIEË VAN VLIEË (EN CHILLIES)

Nuus & Politiek

Koalisies ná 2024: gegoël met syfers

Geniet die DA vandag 25% van die kiesers se steun, soos hy self sê, of net 11%, soos marknavorsers glo?

Ekonomie & Geldsake

Bela-wet sal bloot privatisering aanmoedig

Angie Motshekga se Bela-wetsontwerp sal Afrikaanse onderrig waarskynlik privatiseer eerder as demografies transformeer.

Nuus & Politiek

Die storie van die kuberaanslag op die Postbank

Oor 'n kuberaanslag op die Postbank en die bobaas-ondersoeker wat die sindikaat help aankeer het.

Vrye Tyd
Gratis

Die waters van my rus

Ongeag die tirannie van die vlieë en hul lord het niks haar in die huis van haar vader ontbreek nie.

Vrye Denker
Gratis

Alkoholisme: As hoop tot sterwe kom

As kind het die lood saam met die oneweredige treë, giftige klanke en versteekte bottels swaar in haar maag kom sit.

Vrye Denker

Geen beter ANC moontlik sonder ’n beter NUK

Die verkiesing van die nuwe nasionale uitvoerende komitee in Desember sal die party se ware aptyt vir vernuwing toets.

Nuus & Politiek

Politieke Notaboek | Nie in mý naam nie, minister

ANC gatkruip by Moskou, Malema se Mbeki-stories, en ’n Zuma wat blykbaar van haar pa se verkragtingsaak vergeet het.

Mense & Kultuur

‘Ouer’ speurders, ’n pedofiel en ’n reeksmoordenaar

Oor 'n onvoltooide roman, vlymskerp bejaardes wat moordsake oplos, gitswart noir en 'n uittreksel uit 'n nuwe boek.

Vrye Denker

Geheime Agent Nienaber se wenplan

In die regte wêreld is ons min gespin oor die Bokke wat teen die All Blacks verloor het.

Vrye Denker

Het SA reeds misluk, of struikel ons net?

Dis erg, maar dis nie asof daar nie meer omdraaikans is nie.

Mense & Kultuur
Gratis

Maak vrede met die insekte

Vandat sy in Engeland bly, moes sy ’n ooreenkoms sluit met miere en spinnekoppe.

Vrye Tyd

Kaap vs. Jozi: Watter een is dié uiteetstad?

Kaapstad is bekend vir sy topeetplekke, maar moenie vir Egoli weggooi nie!

Vrye Tyd

Rissiepit, my chilli love

Rissies is nie net vir eetplesier nie, maar is ook medisyne.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.