Vrydag 2 September 2022

SWEMPOTE, EIERS EN PLEK VIR BALLE

Nuus & Politiek

Skielik is BBP-vlugte een groot geheim

Daar is nuwe geheimsinnigheid rondom die presidensie en die lugmag se BBP-vlugte en die vermorsing van staatsgeld.

Nuus & Politiek
Gratis

‘Dubul ibhunu’: Waar AfriForum fouteer het

Dis sleg dat dié lied gesing word, maar die konteks is tog belangrik.

Nuus & Politiek

2024: Die opposisie struikel

Suid-Afrikaners wat hul hoop daarop bou dat die ANC nie in 2024 ’n volstrekte meerderheid behaal nie, kan verras word.

Mense & Kultuur
Gratis

Sean Davison se stryd vir genadedood

Hy het geen berou oor die mense wat hy gehelp het om te sterf nie, sê Sean Davison na sy vrylating uit huisarres.

Vrye Denker

G’n vrae oor ’n faktuur vir €23m?

Markus Jooste word regstreeks geïmpliseer in die JSE se R2 miljoen-boete aan Steinhoff se voormalige finansiële hoof.

Mense & Kultuur
Gratis

Luister na die locals

As jy ’n nuwe intrekker in Botswana is, moet jy jou liefs nie slimmer hou as die plaaslike bevolking nie.

Mense & Kultuur

Dalk red Kyrgios nog die aarde

'n Toekoms vol tennisspelers met swempote wat skaterlag op die strand.

Nuus & Politiek
Gratis

Duduzane moet kies: Nkandla of Burj Khalifa

Max du Preez kry Jacob ’n bietjie jammer, wens Terror sala hantle toe, en het gemengde gevoelens oor ‘Kill the Boer’.

Vrye Tyd

Boeke | Onrus, vigilantes en verlies

Dié week se aanbevelings sal jou laat wonder, tob en waarskynlik snags wakkerhou, soos dit ’n goeie boek betaam.

Vrye Denker
Gratis

Urine-sage: ‘Met reg as rassisties beskou’

Mense moet ophou om die woord ‘raskaart’ te gebruik. Wit mense het geen seggenskap oor wat ’n raskaart is nie.

Vrye Denker

Urineer-saak: ‘Gaan sit eerder om ’n tafel’

Die emosies en reaksie van die swart studente is verstaanbaar, maar was hier nie ’n onverdiende offer nie?

Vrye Tyd

Die egolose lid van Queen

Die kitaarspeler en komponis John Deacon het uit die kollig gebly en gesorg dat die groep se geld aanhou groei.

Vrye Tyd

As ’n man nie kan kook nie ...

Nettie glo as jy ’n stoof, yskas en skoon tafel het, het jy geen verskoning om nié kos te maak nie.

Daagliks

Om te skree en niemand luister nie

Wat word van al die goed wat die land se oorwerkte, onderbetaalde joernaliste dag ná dag oopvlek en opdis?