Vrydag 30 Desember 2022

BOUDE STAMP EN DOLLIES WAAI

Vrye Tyd
Gratis

’n Oujaarsode aan die Rockspaaider

Florinda gooi die Oujaarsparty der partye, en Jan speel DJ.

Vrye Tyd
Gratis

Miskien dan jazz?

Voorstelle vir wanneer jy uitgekuier begin raak met jou jare lange lieflinge.

Vrye Tyd
Gratis

Die laaste avondmaal

Op die spyskaart voor die galgtou se lus styftrek.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Neil Sandilands

Die akteur en musiekmaker praat oor sy ditjies en datjies.

AFGESTOF 

Mense & Kultuur
Gratis

Prys die Heer, dis Dolly

Die country-legende is terug op die kruin net wanneer ons haar die nodigste het.

Mense & Kultuur
Gratis

Die vele gedaantes van Buenos Aires

Jacques Pauw oor die stad van Evita Perón, die Moeders van die Plaza de Mayo en die vallende peso

Gesondheid & Omgewing
Gratis

’n Reis met Lewy-liggaamsiekte

’n Dogter probeer woorde vind vir die hartseer (en oomblikke van genade) van haar pa se versinking in demensie.

Mense & Kultuur
Gratis

Die Tintin van Afrikaanse musiek

Uiteenlopende kunstenaars het al die musiek van wyle Koos du Plessis opgeneem, met interessante resultate.

Mense & Kultuur
Gratis

My freedom papers

’n Besoek aan binnelandse sake bring Ronelda S. Kamfer terug by haar passport om te lewe en glo soos sy wil.

Mense & Kultuur
Gratis

Waar leë swembaddens en gras kuns word

Willem Pretorius dokumenteer die verval van mensgemaakte strukture én herlewing van die natuur, skryf Hanné Koster

Vrye Denker
Gratis

Sinvolle gesprekke met God

As jy soek na die sin in jou lewe, sal die vraag oor God jou verstaan van die werklikheid tot die uiterste toets.