Vrydag 6 Januarie 2023

KAN IEMAND ONS IN 2023 IN LEI?

Nuus & Politiek
Gratis

SA ná 29 jaar: Wat het gebeur?

Ná amper drie dekades van demokrasie het die ANC bitter min om te vier op sy verjaardag Sondag.

Vrye Denker
Gratis

Dis tyd vir Matamela om te tjaila

As Luthulihuis uitsprake oor ’n kabinetskommeling maak, weet ons die president het ’n flou makou geword.

Vrye Denker
Gratis

Ou wonde verklaar nuwe raaisels

Is daar iets in ons (onverwerkte) trauma wat kan help om die onverstaanbare in Suid-Afrika te verstaan?

Mense & Kultuur
Gratis

Die versoeking van Vivienne Westwood

Die flambojante peetma van punk het op Donderdag 29 Desember uit die stryd getree.

Nuus & Politiek
Gratis

Laat vaar tog nou Assange se vervolging

Waarom is die stigter van WikiLeaks ná al die jare nou weer in die nuus, en waarom moet ons omgee wat met hom gebeur?

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Wederkoms van die anti-vaxxers

Die anti-vaxxers is met mening terug ná Elon Musk se oorname van Twitter.

Vrye Denker
Gratis

Wees goed vir jou groottone en Greta

Greta Thunberg en ’n pizzaboks pootjie ’n leedvermakerige vrouehater.

Vrye Denker
Gratis

Die verskuilde gevare van ’n vyfsterverblyf

Wie wil yskassleutels soek in ’n vyfsterhotelkamer as daar ’n huis is wat verkieslik is in elke denkbare opsig?

Nuus & Politiek
Gratis

Kerk en taal bind die Kristang

Die historiese deurgang van Malakka, en van Maleisië, het nie die fokus van die nedersetting se mense verswak nie.

Vrye Denker
Gratis

Sokker in Qatar: Wat van menseregte?

Dis verstommend hoeveel tweegatjakkalse sonder enige gewete na die Wêreldbekersokker gekyk het.

Vrye Denker
Gratis

Afrika-beraad in VSA: fokus op voedselsekerheid

Vyftig Afrika-staatshoofde het aan die einde van 2022 in Washington byeengekom om ’n reeks kwessies te bespreek.

Boeke
Gratis

Donker, dodelik, disfunksioneel en droë humor

Sekere boeke blaai hulleself om en behou jou aandag te midde van somer, son en saffier.

Boeke
Gratis

Kerneels se Krismisgeskenke

Boeke is die heel beste geskenke wat aanhou gee en boekwinkels speel saam.

Boeke
Gratis

Hardwick-biografie en tekstuur van vriendskap

Darryl Pinckney se biografie gee die tekstuur weer van sy vriendskap met die literêre kritikus en skrywer.

Boeke
Gratis

’n Platform vir jou kreatiwiteit

Stuur jou skryfwerk – soos ’n kortverhaal, gedig, resensie – vir ’n kans om ’n boek te wen.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

So ry die Boere sit-sit so in wit karre

Kan jy padkrieket speel met wit karre?

Vrye Tyd
Gratis

Die raaiselagtige Christine McVie

Sonder haar is Fleetwood Mac verlore.

Vrye Tyd
Gratis

Op reis met mes en vurk

’n Onvergeetlike ete is ’n kortpad na ’n vreemde stad.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Jan

Die Michelin-sjef gesels oor ditjies en datjies.