6 Oktober 2023

Vrye Denker
Gratis

Dit wóél om 2024 ons nuwe 1994 te maak

'n Hele klompie nuwe inisiatiewe gee momentum aan 'n politieke dinamika wat drasties aan die verander is.

Vrye Denker
Gratis

Stap 1: Maak die jeug lús om in 2024 te gaan stem

Waar begin ons om institusionele verval en politieke onbetrokkenheid om te draai?

Vrye Denker
Gratis

Die duiwel vs. die engel in my rugbyhart

Dié naweek speel die Poemas en Dapper Bloeisels teen mekaar, maar dis te betwyfel of daar enige verrassings sal wees.

Mense & Kultuur
Gratis

Rosa Kruger: Ou wingerde maak die lekkerste wyn

Rosa Kruger is die eerste (en enigste) Suid-Afrikaner in Decanter se Hall of Fame.

Theodore Key | @theodore_key_illustration
Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Die laaste snik by Maitland se begraafplaas

Dié laaste rusplek is nagenoeg 140 jaar oud en het oor die halfmiljoen grafte. Dis soos ’n stad vir die ewige slaap.

Vrye Denker
Gratis

Dit kan tog nog ’n mooi Oktober word

Ná die winter se vernietiging en die ewige geweld in die samelewing plaas sy haar hoop op die mooiste, mooiste maand.

Vrye Denker
Gratis

Oom Angus was nie gay genoeg nie

Tinus Horn kom tot die besef wie se skuld die vloede van die afgelope maand was.

Vrye Denker
Gratis

Wolf, wolf hoe laat is dit?

’n Besinning oor twee Naomi’s – Klein, die nugterdenkende intellektueel; en Wolf, die samesweringsfabriseerder.

BOEKE

Boeke
Gratis

In die merg van ons Gebeente

Ons boekeredakteur het gewoeker en klippe omgedraai om sterre te sien verskiet in die Haai Karoo.

Boeke
Gratis

Kariba: wonderskone wêreld

’n Bekroonde digter en kunstenaar gooi sy kennersoog oor ’n grafiese roman deur twee plaaslike broers.

Boeke
Gratis

Vonnegut: Grapgat met onvanpaste kwinkslae

Die Vonnegut-museum in Indianapolis is meer verteerbaar as sommige van sy boeke.

Boeke
Gratis

’n Mirakel in net 96 bladsye

’n Paar leeservarings om jou lewe interessant(er) te maak.

Boeke
Gratis

Dooie mense se stories help teen evil

Quincy, Murder She Wrote en Kay Scarpetta was haar inspirasie, vertel die forensiese patoloog Hestelle van Staden.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Hier kom die krisiskoningin

Wees op jou hoede vir die dramakween in jou lewe.

Vrye Tyd
Gratis

By Brüms aan huis

Die aktrise Brümilda van Rensburg deel haar lewensuitkyk en wys haar hartsplek in Johannesburg.

Vrye Tyd
Gratis

Aletta se boonresepte

Maaltye wat die waarde van die goedkoopste superkos op die planeet ontsluit.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Goeters wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Amanda Strydom

Amanda Strydom het ’n vol program voor sy in Desember haar verhoogskoene kan uitskop.