Wagwoord vergeet?
Geen rekening? Registreer nou.
Al gaan hy Nieu-Seeland vir so twee ure haat, sal hy kort ná die eindfluitjie weer amper lief wees vir hulle.
Max du Preez skryf oor Vrye Weekblad se herkoms, hede en toekoms.
Qaanitah Hunter oor haar en Adriaan Basson se Who will rule SA? The demise of the ANC and the rise of a new democracy.
Die wêreld wroeg met die morele dilemmas rondom die bloedbad in Gaza en Israel.
Om rugby te praat maak hom opgewonde. Ek kan dit sommer in Peter de Villiers stem hoor.
’n Triomf van ’n boek oor ons nasionale teddiebeer wat vir die span altyd die ou kies wat grondpad geloop het.
Die skrywer Boeta Mogamat Alexander gesels oor Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moesliem-/Maleise vernakulêr.
Moeg daarvoor om deur die internasionale skeermes-mafia uitgebuit te word? Keer terug na die lemme van vervloë dae.
Hoor en sien vergaan wanneer ons boekeredakteur ’n kraaknuwe Deon Meyer oopslaan.
Katherine Rundell raak geestig oor natuurskatte en oor John Donne, ’n skrywer oor begeerte, seks en vreemdheid.
’n Letterkundige vertel hoe kleur en woorde in A.S. Byatt se The Matisse Stories emosies vertolk.
’n Verskeidenheid leesstof wat jou ’n hele spektrum emosies sal laat ervaar.
’n Diep menslike boek deur Hans Pienaar met ’n rivier van rugby wat daardeur vloei.
Kelners vertel wat hulle regtig van klante se ongepoetste gedrag dink.
Willem Pretorius, skilder van gesogte olieverflandskappe, leef onkonvensioneel in Rosendal.
Resepte met of sonder alkohol om die somerhitte te besweer.
Goeters op ons radar wat jy nie wil misloop nie.
Die dryfveer agter Nasionale Braaidag verklap sy braaiplanne vir die Wêreldbeker-eindstryd en deel ’n varkpotjieresep.
27 Oktober 2023
Die beste Wêreldbeker-eindstryd ooit?
Al gaan hy Nieu-Seeland vir so twee ure haat, sal hy kort ná die eindfluitjie weer amper lief wees vir hulle.
Vrye Weekblad: ’n jaar van storm, drang en sukses
Max du Preez skryf oor Vrye Weekblad se herkoms, hede en toekoms.
‘Ons durf nie wegstaan van ons demokrasie’
Qaanitah Hunter oor haar en Adriaan Basson se Who will rule SA? The demise of the ANC and the rise of a new democracy.
Gaza/Israel: Hoe navigeer ons die morele dilemmas?
Die wêreld wroeg met die morele dilemmas rondom die bloedbad in Gaza en Israel.
Peter Div se grootste vrees oor die eindstryd
Om rugby te praat maak hom opgewonde. Ek kan dit sommer in Peter de Villiers stem hoor.
Die evangelie volgens Rassie Erasmus
’n Triomf van ’n boek oor ons nasionale teddiebeer wat vir die span altyd die ou kies wat grondpad geloop het.
Ge-tamat in Moesliemafrikaans
Die skrywer Boeta Mogamat Alexander gesels oor Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moesliem-/Maleise vernakulêr.
Die duur stryd om haar-af te bly
Moeg daarvoor om deur die internasionale skeermes-mafia uitgebuit te word? Keer terug na die lemme van vervloë dae.
Rock-harde oupas doen hulle ding
Israel: ’n idee gebou op skuiwende sand
Om vergete helde van die struggle te onthou
BOEKE
Stop die horlosies, sit af die foon!
Hoor en sien vergaan wanneer ons boekeredakteur ’n kraaknuwe Deon Meyer oopslaan.
Krappe met smaraggroen oë en ander wonders
Katherine Rundell raak geestig oor natuurskatte en oor John Donne, ’n skrywer oor begeerte, seks en vreemdheid.
Matisse, Medusa en vet enkels
’n Letterkundige vertel hoe kleur en woorde in A.S. Byatt se The Matisse Stories emosies vertolk.
Kripto, korrupsie, melancholie
’n Verskeidenheid leesstof wat jou ’n hele spektrum emosies sal laat ervaar.
Hoog en suiwer tussen die pale deur
’n Diep menslike boek deur Hans Pienaar met ’n rivier van rugby wat daardeur vloei.
VRYE TYD
Sekspeste, suiplappe en swak fooitjies
Kelners vertel wat hulle regtig van klante se ongepoetste gedrag dink.
Willem die ongewone
Willem Pretorius, skilder van gesogte olieverflandskappe, leef onkonvensioneel in Rosendal.
Proe die somer in Emilia se drankies
Resepte met of sonder alkohol om die somerhitte te besweer.
AGTERBLAD
Ons eerste lys om die FOMO te stop
Goeters op ons radar wat jy nie wil misloop nie.
15 vrae vir Jan Braai
Die dryfveer agter Nasionale Braaidag verklap sy braaiplanne vir die Wêreldbeker-eindstryd en deel ’n varkpotjieresep.
HIERDIE WEEK SE GESELSBRIEWE
Net ’n bietjie stilte te midde van al die konflik ...
Sondagblues op ’n Saterdag
Stuur die bomb squad op
Laat die snare jou streel en oprui
Dinge wat masjiene (nog) nie kan doen nie
Maak Boksukses motoriese moment vir transformasie