17 November 2023

Nuus & Politiek
Gratis

12 redes hoekom Unisa op ’n gevaarlike afgrond is

Kan Afrika se grootste universiteit steeds as lewensvatbare akademiese instelling beskou word?

Vrye Denker
Gratis

Proteas, boys, kan ek vir julle ’n dop koop?

Ons sportfanatikus is bekaf ná die Proteas se nederlaag teen Australië, maar sê hy kon nie meer van hulle verwag nie.

Vrye Denker
Gratis

Pragmatiese Pandor in die kol met Qatar, Gaza

Die wêreld se konflikte en dispute laat nie ruimte vir binêre begrip nie.

Vrye Denker
Gratis

Hoe China dinge máák werk

’n Buitestander kry ’n vae prentjie van waarom dié land vooruit boer.

Vrye Denker
Gratis

Vry na China, ja, maar nie as politieke rolmodel

Die ANC prys China as ’n rolmodel aan. Maar hoekom is China so welvarend en Suid-Afrika onder die ANC so stotterend?

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Waar is die ware Distrik Ses en Graaff se Poel?

Wanneer ons betekenisvolle hartsplekke afbreek, sloop ons ’n deel van wie ons is.

Vrye Denker
Gratis

Twee en ’n half dae by Home Affairs

Hoekom toustaan vir ’n nuwe groen paspoort as jy ’n bloue het? Want jy kan die mens uit die bossies haal, maar ...

Vrye Denker
Gratis

Godsdiens: ’n smeltkroes van boosheid?

‘Verdraagsaamheid’ beteken nie ons hoef nonsens te duld nie.

Vrye Denker
Gratis

Die pinball-demoon was toe al die tyd verkeerd

’n Boek oor heksejagte herinner Tinus Horn toe aan die Sondagskool se bussie en die dag in die konsistorie.

VRYE TYD

Lifestyle
Free

How posh are you?

You can gauge your status by how many unposh things you are familiar with. Still, being a toff is tricky.

Vrye Tyd
Gratis

Ruda Landman maak reg, maak beter

Die gerekende joernalis en aktualiteitsaanbieder praat oor haar lewensfilosofie.

Vrye Tyd
Gratis

Platkos-resepte vir ‘freegans’

Moenie jou neus optrek vir roadkill op paaie as gesonde proteïenbronne nie.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Dekordinge en ander noodsaaklikhede

Goeters op ons radar wat jy nie wil misloop nie.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Pieter-Steph du Toit

Die speler van die wedstryd van die Wêreldbeker se naelskou-eindstryd praat met ons.

Boeke
Gratis

Vroegtydige Kerskousvoorstelle

Ons boekeredakteur pak ’n hopie boeke uit eie bodem vir geskenkjagters uit in die begin van swaapseisoen.

Boeke
Gratis

Bedorwe brok, liefde en ’n wrang glimlag

Nuwe skatte op die rak, waaronder ’n liefdesverhaal.

Boeke
Gratis

My FOMO-leeslys haal my in

Is jy ook op ’n missie om die groot romans te lees maar jou tyd is te min? Volg Nancy Pearl se raad.

Boeke
Gratis

Veelvuldige raaisels verweef

Ons resensent verkies karakters bo storielyne, maar het Gareth Rubin se roman hoogs leesbaar gevind.

Boeke
Gratis

’n Goedvoel-boek vir ’n honger leserskare

Leessmaak is intens persoonlik, so jy sal die hierdie boek dalk heel anders ervaar as ons ietwat sinies resensent.