7 Junie 2024

Nuus & Politiek

Cyril se groot oomblik - dalk ons s’n ook?

Cyril Ramaphosa het gister bo die lawaai uitgestyg en 'n duidelike boodskap uitgestuur.

Nuus & Politiek

’n Glimlag terwyl hy jou seermaak

Eerder as uitbouers van die Zoeloe-nasie, is Jacob Zuma en sy klan uitverkopers aan imperiale magte.

Nuus & Politiek

Die bloed op Zuma se hande

Jacob Zuma, die man wat nou dreig om Suid-Afrika onregeerbaar te maak, kom al jare met moord weg – dalk letterlik.

Vrye Denker

’n Canarino tjirp uit ’n smeltkroes van verandering

'n Verslag uit die wêreld se mode-hoofstad dui op diepgaande veranderinge in Europa en elders.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Nuus & Politiek
Gratis

Nuus wat jy nie geweet het jy wil weet nie

Van ’n middelvinger vir Musk en Facebook-monitors tot 'n verbod op penispakke en ’n paar prikkelende X'e.

Nuus & Politiek

Wie is Duduzile Zuma–Sambudla?

’n Vriendelike glimlag, ’n slinkse agenda en ’n giftige tong.

Vrye Denker

Noem my maar ’n Afrikaner, Ernst

In verkiesingstye kom gedagtes oor erfenis en identiteit onwillekeurig na vore.

Vrye Denker

Iewers tussen utopie en ons almal se ondergang

Dis steeds onduidelik of kunsmatige algemene intelligensie die mensdom na rampspoed lei.

Vrye Denker

Vier melon-vodkas en ’n potlood

As jy al op bladsy twee te veel weet van die hoofkarakter, kan sy nie die moordenaar wees nie.

Vrye Denker

En toe mis ek daai stembus

‘Verkeerde mense, verkeerde plek' wag nou maar om te sien wie spring saam met wie in die kooi.

VRYE TYD

Vrye Denker
Gratis

Nederlandse skeltaal en Annerlike Afrikaans

Slaan vuis met expats in Nederland en jy ontdek 'n paar nuwe vloekwoorde.

Vrye Denker

Sommige mense verkies die lewe tweedehands

Die Franse Ope op jou selfoon, en die onreg teenoor mans in die Grand Slams.

Vrye Tyd

Af met die kortbroek!

Waarom raak normale mense mal as hulle die eerste bietjie somerson op hulle bleek bene voel?

Boeke
Gratis

Hoe om boekwurms te kweek

Die sjarme van kinderboeke is onweerstaanbaar, maar hoe gemaak met die elektroniese afleidings?

Boeke

Die Internasionale Booker: ’n ryk literêre roadtrip

Die vertaalde boeke op die kortlys vir die Internasionale Booker-prys is ’n literêre roadtrip die vreemde in.

Boeke

’n Rare voël wat met woorde goël

’n Blik op Jeanne Goosen as skrywer en as mens.

Boeke

Hoe om oor seks te skryf

Twee nuwe skrywers bemeester sekstonele en Amor Towles se kortverhale is ’n moet-lees.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Fomo: Die internasionale uitgawe

Alles op die Fomolistas se radar terwyl hulle deur Italië reis.

Vrye Tyd

Sitrus as kos en kuns

Drie maklike resepte met sitrusvrugte vir knus winteretes en 'n poeding.

Vrye Tyd

’n Swart jaar vir noir, maar nie vir kos nie

Waarom jy jou liewer na YouTube moet wend vir goeie flieks, vyf plekke vir die beste kos – en nog vyf vir mooi meubels.

Vrye Tyd

15 vrae vir Tiaan Nagel

Hy is deesdae 'n kreatiewe direkteur wat oplossings vir kliënte, brands, produkte en ondervindings vind.