Vrydag 24 April 2020

STAAT VAN INPERKING

Nuus & Politiek

Een klein stappie weg van huisarres

Die geleidelike afskaling van die staat van inperking is dalk net-net betyds, skryf Max du Preez.

GOEIENAG, GENERAAL

Nuus & Politiek

Staat sal nie guerrillastryd oorleef

Opportuniste sal vrugbare aarde vind as die hekke van die grendelstaat oopgemaak word, waarsku Piet Croucamp.

KENNERS, KWAKKE EN KRAKE

ISOLASIE VIR DIE (RYK) NASIE

Vrye Tyd
Gratis

Word gou gesond in die kwarantynhotel

Wie mag met kwarantynverblyfpakkette smous en wie nie, wil Annelize Visser weet.

DIE VERHAAL VAN DÁÁI WOORD

Vrye Denker
Gratis

’n Woordjie wat rym met roes

Sy naam is Heindrich Wyngaard en ja, hy vloek, maar sekere woorde sal jy nooit uit sy mond hoor nie.

GEMEENSKAP VAN SONDAARS

Mense & Kultuur

Inperking: Sjokolade, Netflix nie genoeg

In Cokestad is drank, dwelms en tabak die luukses waaraan ingeperktes absurde bedrae bestee, sê Darren Taylor.

NOU MOET ’N MENS KOPHOU

Nuus & Politiek

Só raak die olieprys negatief

Hoe op aarde kan die prys van olie negatief wees, soos dié week gebeur het? Willem Kempen verduidelik.

Nuus & Politiek
Gratis

Gratis koopbewys? Hulle steel jou data!

Oppas vir hierdie vals WhatsApp-boodskappe, waarsku Jean le Roux.

’N HALFJACK SE HOOP

Vrye Tyd

Diefstal en die bure se brandewyn

Inperking het haar tot inbraak gedryf, maar die kraak van die seël het iets laat kliek. Deur Anoniem.

OEFEN JOU BREIN

Mense & Kultuur

Vrye Weekblad se Groot Vasvra

Was Marie Curie een van die Golden Girls, en ken jy jou Autshumato van jou Krakatoa? Kyk hoeveel antwoorde jy ken.

AS DIE KINNERS IN NOOD IS

Vrye Denker

Om deur ’n wond asem te haal

Toe haar kind oor die foon huil, raak sy soos ’n verwonde tierwyfie, magteloos, skryf Anastasia de Vries.

DIE LAG EN TRAAN VAN BOEKE

Mense & Kultuur

Ons wil skater, maters

Wat ons nou nodig het, is om te lag, skryf Deborah Steinmair - en verskaf 'n leeslys om jou te laat skater.

Mense & Kultuur

Dink uit die boks oor boeke

Stapels boeke lê onaangeraak in winkels, maar moenie glo papier het die nekslag gekry nie, sê Madeleine Barnard.

SLOERTE EN STRIKDASSE

Vrye Tyd

Dis die kwarantynparade: Só trek ons nou aan

Annelize Visser lei die applous vir mense wat kreatief raak met hul kwarantynklerekas om kop bo water te hou.

DIE REGTE EIER-UITDAGING

Vrye Tyd

Geleerde eiers van heinde en verre

Frederik de Jager voer die hoendereier tot geleerde hoogtes, en kry die antwoord op die groot vraag.

STOEPSTORIE | JERIGO OP HORINGS

Mense & Kultuur

Die stewige buurvrou en Jerigo se mure

Suid-Afrikaanse televisie was nie vir sissies nie; soms het jy deur dik en dun gegaan, skryf Jan Horn.

GELOOF IN DIE PANDEMIE

Vrye Denker

Geloof en ongeloof tydens ’n plaag

Die soeke na sin in die swaarkry is juis een van dié geloofshandelinge van die mensdom, skryf Christo Lombaard.

Mense & Kultuur

Ramadaan se omgee nie ingeperk

In dié e-khutbah, ’n (elektroniese) seremonie, fokus Moulana Irshaad Sedick op ’n ingeperkte Ramadaan.

ONS IS MOS NIE ROBOTTE NIE

Nuus & Politiek

Lesers vertel: Dís hoe corona ons raak

Drie lesers maak hul harte teenoor Anneliese Burgess oop oor wat Covid-19 aan hul psige doen.

LEES NÓÚ, LEES GOEDKOOP

Nuus & Politiek
Gratis

INPERKING-AFSLAG | Lees Vrye Weekblad vir 60 dae vir R60

Lees lekker elke Vrydag in Afrikaans teen 'n fantastiese prys – geen vangplek nie!