Vrydag 15 Mei 2020

NÁ LEKKER VLIEG KOM LEKKER HUIL

ROU NERWE

Nuus & Politiek
Gratis

Die camaradas wás olik, generaal

Max du Preez skryf oor die halsstarrige ontkennings dat van die Kubaanse medici positief vir Covid-19 getoets het.

HENNE, HONGERTE EN DIE CASINO

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Repatriasie en isolasie is nie vir sissies

Eers was die Vorsters in Londen vasgekeer, toe in Grand West se isolasiestasie. Carien Vorster vertel.

SPOOK EN SPARTEL

Vrye Denker

‘Gee medaljes vir SA se werkskeppers’

Coronation se medestigter meen SA se ekonomie moet dringend heropen word. Giulietta Talevi het met hom gepraat.

Ekonomie & Geldsake

Is Mantashe ’n stok in SA se kragwiel?

Terwyl SA se ekonomie steier, verg die energiesektor hervorming. Help of hinder Gwede Mantashe, vra Lisa Steyn.

LOKLOER NA ’N LOCKDOWN-LOFT

Ekonomie & Geldsake

Huiskoop tydens inperking

Dis die beste tyd om huis te koop, maar die gejag na corona-afslag loop 'n kronkelpad, skryf Annelize Visser.

GERAAMTE MET ’N STINK ASEM

Gesondheid & Omgewing

Wanneer corona se doodsengel klop

Mia Spies deel die verhaal van ’n Suid-Afrikaner wat vergeefs die virus probeer vermy het.

KOMMER OOR MALEISE KULTUUR

Vrye Denker
Gratis

Arabies die spyker in Maleis se doodskis?

Maleise kultuur en tradisies kry al hoe meer ’n Arabiese kleur en geur en dit wek kommer, sê Ismail Lagardien.

HOE OOP WIL JY WEES?

Vrye Tyd

Poliamorie: om veelvuldig lief te hê

Is dit moontlik om met meer as een persoon ’n lewe te bou? Lynné Schoeman ondersoek.

BEGOGEL EN INGESLUK

Mense & Kultuur

Stories is essensieel, veral in vlak 4

Die werklikheid wemel van oorlekkers, aspiriensmouse, rotplae en bloedskande, skryf Deborah Steinmair.

 . . . SOMS KRY JY WAT JY NODIG HET

Mense & Kultuur

Applous vir die kwarantynkonsert

Madeleine Barnard gesels met kunstenaars wat tydens inperking aanlyn konsert hou om kop bo water te hou.

Mense & Kultuur

‘Skoonpa is ’n Rolling Stone!’

Die Kaapse filmmaker Jacques Naudé praat oor sy sukses en inperking saam met ’n rockgod. Deur Sonnette Lombaard.

DIE GEVORDERDE-STYL-UITDAGING

Vrye Tyd
Gratis

’n Mode-ode aan tydlose SA vroue

’n Lofuiting aan vroue tussen die ouderdom van 50 en none-of-your-business. Saamgestel deur Annelize Visser.

WEDERKOMS VAN DIE (PLASTIEK)BAK

Vrye Tyd

Oorskietkos en die Tupperware-dril

Sedert sy nie meer gou winkel langs ry vir haar daaglikse brood en melk nie, oordink Michèle Meyer oorskietkos.

KÔ, LAT ONS SING

Mense & Kultuur

Op soek na ’n Woody Guthrie

Wie gaan in woorde sing waardeur duisende Suid-Afrikaners vandag weens die coronavirus gaan, vra Jan Horn.

ONS LESERS OOR TWAK EN ’N PAKT

Vrye Denker

Sigaretverbod: Iemand praat twak!

Dis nie die springtou of die breiwerk wat dié leser gehelp het om op te hou rook nie; dis van pure hardegatgeid.

Vrye Denker

’n Pandemie-pakt tussen twee ma’s

’n Leser vertel van die onwaarskynlike maar hegte band tussen haar en haar huishulp se gesinne.