Vrydag 25 September 2020

Nuus & Politiek

Ekonomiese sabotasie in hart van SA

Belastingbetalers gaan die las van spoorwegherstelwerk dra, waarsku ekonome.

Mense & Kultuur

Mark Barnes: ‘Ons moet nóú iets doen!’

Dis tyd om radikaal te dink, het dié gewese hoof van die SA Poskantoor aan Anneliese Burgess gesê.

Mense & Kultuur

Die fenomenale lewe van agent RS536

Johann van Loggerenberg se nuwe boek is 'n riller, skryf Jacques Pauw.

Vrye Tyd

Whodunnit, patologie en evangeliese kos

Welkom by die vyfde uitgawe van #Boekbedonnerd – leesplesier op sy beste.

Mense & Kultuur

St. Jacinda tot die redding

Jacinda-manie het 'n hoogtepunt bereik met Nieu-Seeland op pad na die stembus, skryf Adri Kotzé.

Vrye Denker

Jakob Nie-meer-so-regop

Max du Preez skryf oor Bheki Cele se bombasme en oor Zuma en Zwane wat hul rieme by die Zondo-kommissie styfloop.

Vrye Tyd
Gratis

Dis aftreetyd vir die aftree-oord

Annelize Visser stel die saak vir ’n aftreemodel vir moedswillige oumense wat nie ander se reëls wil nakom nie.

Mense & Kultuur
Gratis

Pieter-Dirk Uys oor die 75-hoax

Herman Lategan gesels met Pieter-Dirk Uys aan die vooraand van sy 75ste verjaardag.

Vrye Denker

Vlugvoos tot 2030

Ydelheid en 'n geloof in staatsgedrewe ekonomiese ontwikkeling dryf die ‘nuwe’ SAL, skryf Piet Croucamp.

Nuus & Politiek

SA ‘aan weerskante’ van Mosambiek-konflik

Die betrokkenheid van ’n SA wapenvervaardiger in Mosambiek jaag die geweld verder aan, skryf Erika Gibson.

Mense & Kultuur
Gratis

‘Mense se beste kom na vore in ’n krisis’

In ’n Covid-verwoeste wêreld kies dr. Keith Cloete optimisme, skryf Biénne Huisman.

Mense & Kultuur
Gratis

Simson van die Oos-Kaap

Max du Preez het die besonderse historiese figuur Makhanda se lewe en tye nagevors.

Wetenskap & Tegnologie

Moenie die Covid Alert-app vrees nie

Dit kan regtig nie skade doen om die Covid-app af te laai nie. Willem Kempen verduidelik hoekom.

Mense & Kultuur

Privaatheid is ’n illusie, sussie

Besorg oor die Covid-19-app en jou privaatheid? Dis soos om die staldeur te laat te grendel, sê Deborah Steinmair.

Vrye Denker

Ministers kry D-gemiddelde vir Covid

Die gemiddelde puntetelling op ons ministers se Covid-19-rapport lyk maar droewig.

Vrye Denker

Mbeki is skynbaar blind vir sy eie foute

Thabo Mbeki impliseer homself wanneer hy nou spot dryf met Ramaphosa, sê Jonny Steinberg.

Vrye Denker

’n Fika met kanelbulle vir Erfenisdag

Haar buurvrou leer haar Sweedse geite, en sy leer Siv dinge van die Kaapse Vlakte, skryf Anastasia de Vries.

Mense & Kultuur

KORTVERHAAL | Toe die aarde nog plat was

Dit begin by ’n vrou, ’n man en ’n slang ... Kry jy die gevoel jy het dié storie deur Pienkes du Plessis al gehoor?

Vrye Tyd

Vir Saterdag: Van pap en wors tot anderland se kosse

Vir lui en lekker kos op Saterdag doen Frederik de Jager ’n paar moontlikhede aan die hand.

Vrye Tyd

Tapas-resepte vir lente-aande (en oliebolle vir elke dag)

Maak sjef Liam Tomlin se tapas-spyskaart in jou eie kombuis.