Vrydag 18 Desember 2020

DONKER COVID-WOLKE

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Alles wat jy oor SA se tweede golf moet weet

Hoe erg kan dit raak? Het die virus muteer en wat is die situasie met die entstowwe? Elsabé Brits doen verslag.

Nuus & Politiek

Ace Magashule – Cyril se los kanon

Magashule sê hy word ‘geteiken’ omdat mense hom wil ‘neutraliseer’, skryf Natasha Marrian.

Vrye Denker

Moetie maak seer én skoon

Gerugte oor die afsterwe van Suid-Afrika se regerende party is oordrewe, skryf Piet Croucamp.

Vrye Denker

Die malste goed van 2020 en Swaggering Sheriff Cele

Max du Preez skryf oor die hoofregter se 666-waansin, Ace se predicament en Cele wat op die strande blaf.

Vrye Denker

‘Moscow Mitch’ sit deksel op Trump-kookpot

Arrie Rossouw bekyk Donald Trump se argwaan jeens die invloedryke Republikein Mitch McConnell.

Mense & Kultuur

Slim Karim: ’n wêreldleier in stryd teen Covid-19

Anneliese Burgess het gaan uitvind oor die briljante wetenskaplike wat SA se Covid-skip deur die storm help stuur.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Het wetenskaplikes die geluksgeheim ontdek?

Geluk is oral op die internet te koop, en nou laat wetenskaplikes hulle bysleep by die gesmous, skryf Annelize Visser.

Vrye Tyd
Gratis

Wat klingel daar in jou Kerskous?

Hier is 2020 se laaste aflewering van #Dopbedonnerd, saamgestel deur Annelize Visser. Proost!

Mense & Kultuur

Nuwe OG in historiese aanstelling

Tsakani Maluleke, die nuwe ouditeur-generaal, het reuse-skoene om te vul. Caiphus Kgosana het met haar gesels.

Vrye Denker

2020 leer vir ons vyf groot lesse

Dis ’n goeie tyd om terug te kyk op wat ons in 2020 uit die ekonomie geleer het, sê Claire Bisseker.

Vrye Denker

Dit gaan ’n annerste Krismis wees

Anastasia de Vries vertel van dié skouspelagtige huiskonsert elke jaar, waarvan net die herinneringe nou oor is.

Mense & Kultuur

Waarom ons weer en weer na ware misdaad kyk

Is dit die raaisel, vrees, vreemde karakters, of waarom is ons so behep met waremisdaad-dramas? vra Rozanne Els.

Mense & Kultuur

Mens mág nog dig oor jou kat en blomme

Skuins ná middernag. Die nag is vol gedagtes en Deborah Steinmair lê wakker. Sy wonder wie mag skryf.

Nuus & Politiek
Gratis

Feesaanbod: Spaar op ’n intekening of ’n geskenkbewys

Lees elke week 'n nuwe uitgawe op ons webblad of app.

Mense & Kultuur

Dis jy, jou visstok en ’n tiervis ...

Kunsvlieghengel is nou baie meer demokraties en beleef tans ‘’n oomblik’. Jazz Kuschke vertel meer.

Mense & Kultuur

Op die spoor van heilige oorblyfsels

Relikwieë word in verskeie godsdienste gekoester, maar baie het voete gekry, skryf Cas Wepener en Tanya van Wyk.

Mense & Kultuur

Klipsop vir die maer tye

Clari Niemand maak haar eie “klipsop" nadat sy ses maande by 'n voedingsprojek gehelp het.

Vrye Tyd

’n Bietjie dekadensie uit die hemel

Daar was ’n paar voorvereistes vir Ma se trifle, skryf Joy Jacqueline Leaner in The Lockdown Storytelling Book.

Vrye Tyd

’n Deurmekaar tafel vir die Hoë én Lae Dae

Vir die slothoofstuk van Kos en Kosmos vertel Frederik de Jager die storie van twee tafels.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Vrye Denker

Laat ons op ander dag versoen

Versoeningsdag hoef nie meer op Geloftedag se rug te ry nie – dit werk tog nie, skryf Jan Horn.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Ouderdom: die laaste siekte?

Is oudword ’n siekte, en indien wel, kan dit behandel word? Douw Steyn stel ondersoek in.