Vrydag 30 Julie 2021

DIS NIE ’N DOODSKOOT NIE

Vrye Denker

Oproer en plundering was ’n wekroep

Die rooi ligte flits in KwaZulu-Natal.

Nuus & Politiek

Wie gaan uit die Uniegebou trek?

Ramaphosa skommel nie maklik sy kabinet nie, maar hy kan nie die land stoksielalleen bestuur nie.

Nuus & Politiek

Mosambiek: Ons gaan soos die flentergatte lyk

Die weermag se vredesingryping in Mosambiek dreig om in 'n verleentheid of afgewaterde poging te ontaard.

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Is Facebook besig om jou brein te braai?

Kan dit wees dat al hoe meer mense dié soort nonsens glo? En hoekom?

Nuus & Politiek

Die verhaal van Cynthia Stimpel vs. die SAL-staatskapers

Min het Cynthia Stimpel van die gemors by die SAL geweet toe sy hooftesourier van die lugredery word.

Nuus & Politiek

Cyril en die Rubicon, sytakke en al

Max skryf oor die lesse wat Ramaphosa by PW kan leer, en stel Alan Winde en Imtiaz Sooliman voor vir die nuwe kabinet.

Mense & Kultuur

Fantastiese krimi, hyg en ril, en ’n Scriptorium

Deborah Steinmair en Elna van der Merwe het gekook in die Boekbedonnerd-kombuis.

Mense & Kultuur

Is vrouetydskrifte se dae getel?

Is daar enigsins ’n toekoms vir dié soort publikasies in hul huidige vorm?

Vrye Denker

Om verwoesting uit jou hande te laat blom

SA is gatvol en getraumatiseer, flou en vuisvoos. Daar is vele mense wat help herbou, maar die letsel sal bly sit.

Vrye Denker

Wie ís dit wat so spoke opjaag?

Die dissipels van samesweringsteorieë bekyk die wêreld om hulle met ‘n ander oog.

Nuus & Politiek
Gratis

Teken nou in en kry 30% afslag

Ons nooi enigiemand wat nog nie 'n intekenaar is nie om van ons Kersfees-in-Julie-aanbod gebruik te maak.

Mense & Kultuur

Die storie van haar (ellendige) lewe

Dis min dat mens ’n presiese oomblik kan bepaal waar 'n voorval onherstelbare sielkundige skade veroorsaak het.

Mense & Kultuur

Van Mêêêêêêêrweville na Matjiesfontein

Die Karoo se skaaptrek-tradisie is besig om uit te sterf, maar Frans Hattingh hou dit aan die lewe.

Vrye Denker

Vergeet van toelae: Dis tyd vir ’n burgerdividend

Basiese inkomstetoelae? Nee, stof die ou idee van ’n burgerdividend af, meen Douw Steyn.

Ekonomie & Geldsake

Wat lê agter die staatsalarisooreenkoms?

Om die staatsektor se salarisooreenkoms te beklink het ’n fyn gebalanseerde kompromis beteken.

Gesondheid & Omgewing

Laat staan tog die vrese, inenting is veilig!

Newe-effekte van Covid-19-inspuitings is baie seldsaam, so maak seker jy ken al die feite.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Waarhede oor ons geknelde, gekwelde land

Jedrie Harmse wil sy 40-duim-Samsung-televisie saam met die geweld weggee.

Klubhuis

Om Outyds te praat

Dié manier van praat is dalk 'n ode aan voorsate, 'n mondjievol erkenning.

WOENSDAG SE STORIES

Vrye Denker

Plundersterftes is vodderapers se skuld

RET-vodderapers gee voor dat hulle vir armes omgee. Eintlik wil hulle net plunder en onderdruk.

Mense & Kultuur

Arm en kaalgat, maar nie vylgatte nie

Boeke, het hy gesê, of gevra. Hy het gehoop hy sou darem ’n ‘nuwe’ boek vind voor die skool die volgende dag begin.