Vrydag 21 Januarie 2022

OM UIT TE DAAG, NIE UIT TE TART

Nuus & Politiek
Gratis

Kenner: Omicron ís minder fel, en dis hoekom

Tulio de Oliveira praat oor omicron, die onsin van ’n internasionale reisverbod en SA as leier in Covid-wetenskap.

Vrye Denker

Hoe om Cyril nié uit te daag nie

Uitdagers van Cyril Ramaphosa se ANC-leierskap moet leer uit Lindiwe Sisulu se doodgebore poging.

Nuus & Politiek

Allan Boesak: ’n Strydros struikel

Sy vergoeiliking en heldeverering van Lindiwe Sisulu ruik na politieke opportunisme.

Vrye Tyd

11 boeke wat jou snags wakker sal hou

Sy het lekker gelees die afgelope vakansie, sê Deborah Steinmair. Sy het nie eens een reeks op Netflix gekyk nie.

Nuus & Politiek

Dop, spek en afpersing in Boris Johnson-sage

In ‘Operation Big Dog' wil die Britse premier glo sy eie bas red, maar dis klein varkies wat sy ondergang kan bring.

Mense & Kultuur

Selfs Ramaja sal BoJo nie kan help

Hoe bring mens 'n Mosambiekse sanger uit die 70's en 'n eensame koningin Elizabeth by haar man se begrafnis bymekaar?

Vrye Denker

Liegbek, liegbek! Hang ’n klokkie om jou nek!

Wie is die wêreld se grootste leuenaar, en hoe gebeur dit dat mense met leuens wegkom?

Mense & Kultuur

Ai, w*t W*rdl* van ons?

Min mense sou voorspel het dat 'n taamlik outydse woordspeletjie een van die eerste groot giere van 2022 sou word.

Mense & Kultuur

Kohli vee hom af aan krieket se erekode

Tinus Horn skryf oor die FPK waarmee die Proteas Indië gefloor het, en hy onthou krieketwedstryde in die Sesde Liga.

Nuus & Politiek

Mbaks se spoor-plan kan nie werk nie

Fikile Mbalula se plan om R7 biljoen oor 18 maande aan spoor-infrastruktuur te bestee is onhaalbaar.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Meer zen, minder fobie asseblief

Oor die EFF se fascistiese bendes wat restaurante binnevaar, en die Broederbond se ontplooide kaders.

Vrye Denker

SA se probleem met onwettige wapens

SA is oorspoel met vuurwapens, waarvan baie ongelisensieer en onwettig is, maar is verdeel oor ’n oplossing.

Mense & Kultuur

Gee my ’n bietjie country

As selfs Laurika Rauch country sing, is dit nog die afskeepkind van Afrikaanse musiek, oor wie niemand wil praat nie?

Mense & Kultuur

Ná 22 maande terug op kantoor

Hoe dit gevoel het om ná so lank terug op kantoor te wees, en die geestesgekrabbel ter voorbereiding.

Mense & Kultuur
Gratis

Verlustig jou in plooie en moese (of nie)

Vir die meeste van ons is dit g'n bevrydend om ons ‘natuurlike voorkoms’ te omhels nie.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES NOG LEKKERDER