Vrydag 25 Februarie 2022

BAIE RUSSE, MAAR G’N (V)REDE

Nuus & Politiek

Die Koue Oorlog is terug. En dis bloedig

Ons kleinkinders sal eendag leer die geskiedenis van Europa en die wêreld het op 24 Februarie 'n nuwe wending geneem.

Nuus & Politiek

Putin se skadu hang oor Londongrad

Britse sanksies teen biljoenêrs met Kremlin-bande is te min en te laat vir Oekraïne, skryf Adri Kotzé.

Vrye Denker

Godongwana tjoepstil oor elite-bemagtiging

Sonder herdefinisie van swart bemagtiging is die kans op standhoudende ekonomiese groei sekerlik nul.

Nuus & Politiek

Comrades het mekaar aan keel beet oor ANC-takke

Nadat die ANC se provinsiale kieskonferensies afgehandel is, wag die nasionale konferensie in Desember.

Mense & Kultuur

Tannie Koekie en die gebed vir Fatima

Dis ’n groot sprong om ná ’n egskeiding en 35 jaar op ’n plaas in ’n voorstedelike estate te beland.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Trauma kan olifantgedrag jare later steeds ontwrig

Olifante onthou nie net wat jare tevore gebeur het nie, dit beïnvloed ook onder meer hul vermoë om risiko te bepaal.

Vrye Tyd

G’n kus (van my) vir ’n Ram vir ’n Rus

Criiiiinge! jy ook oor TV-reekse wat lewensmaats vir romantiese reddeloses probeer vind?

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Oor duikbote, lieg en skinder

Die begroting, die waarheid wat ál skaarser word, Thabo se comeback en ’n skinderbek-regter.

Vrye Denker

Ons het nie nog ’n oorlog nodig nie

Suid-Afrika moet nie ingedwing word by Amerika se moraliteitstories nie. Oorlog spook nog altyd by dié land.

Mense & Kultuur

’n Soentjie vir die luiperdwyfie

Die onlangse Investec Cape Town Art Fair het iets vir elke smaak en sak gebied. Wel, ámper elke sak.

Mense & Kultuur

’n Geskenk wat deure kan oopmaak

Die Afrikaanse taalgemeenskap is dankbaar dat die eHAT weer beskikbaar is.

Vrye Tyd
Gratis

Broodbak is soos dig

Watwou winkelbrood! Om jou eie suurdeeg te maak en brood te bak is soos om ’n gedig te skryf.

Mense & Kultuur

Val-uit-’n-vyeboom-poeding

’n Vy is so ’n veelsydige ding. En dié resepte van Nettie kom met ’n staaltjie oor ’n dosent en ’n girl in ’n mini.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Oor witvelliges en dunvelliges

AfriForum moet 'n lewe kry, maar skynheiligheid oor eergevoel is mislik ná die VBS-gekonkel.

Klubhuis

Met ses kerse op ’n weeksaand

Denise McLoughlin word weggevoer op 'n melankoliese reis.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.