Vrydag 12 Augustus 2022

TOIINGS, RAFELS, VONKE EN EKSTASE

Nuus & Politiek

Is die duiwel los, of is dit net in my kop?

Die gevoel dat geweld en misdaad besig is om erger te word ...

Vrye Denker

Met passie en ekstase kom die Bok-wa deur die drif

Die Mbombela-toets was ‘die beste oomblik om ’n Suid-Afrikaner te wees’.

Nuus & Politiek

Opgang en ondergang van ’n bevrydingsbeweging

Hoe die ANC ontaard het in 'n katnes van staatskaping, korrupsie en onbevoegdheid.

Nuus & Politiek

Net spesialis-polisie kan zama-base keer

Die geraamde 30,000 zama-zamas onder in ou mynskagte is ver verwyderd van die baasbreine in hul kantore.

Nuus & Politiek
Gratis

Flater dalk groter as wat haatsmous besef

Alex Jones se selfoon ook oor 6 Januarie 2021 bekyk.

Vrye Tyd
Gratis

Die dag toe die Vetterivier afkom

Toe die stormvloed Riversdal tref, kry sy kans om dalk een van daardie kinders te word wat deur ander beny word.

Mense & Kultuur

Ná 60 jaar steeds kampvegter vir geregtigheid

Mary Burton en Rachel Bukasa praat oor die Black Sash se verlede en nuwe rol in SA ná apartheid.

Vrye Tyd

Mamma, ek wil ’n celeb wees

Die een lot sal enigiets doen vir roem en die ander lot is die voyeurs wat hulle laat ryk word.

Vrye Tyd

Oor breingimnastiek, lang vingers en leuens

Dié week lees ons ’n ou skrywer se nuwe werk en ’n nuwe skrywer se wegspringwerk.

Nuus & Politiek

Politieke Notaboek | Wenzeni uZuma? Wenzeni uTrump?

Die MAGA-malletjies en ons RET-malletjies het veel gemeen. En Cyril stap dalk tog met ’n glimlag van Phala Phala weg.

Vrye Denker

Om te khãi, ten spyte van alles

Het bruin mense die reg om prestasies uit hul geledere vir hul eie gemeenskappe toe te eien?

Mense & Kultuur

Om te onthou, of om te vergeet-om-te-onthou

Sommige gedenktekens dien as vermaning; ander as getuienis van die mens se kieskeurige amnesie.

Ekonomie & Geldsake

Cyril se vonk vir SA ekonomie

Baie onderskat die vlaag van vaste beleggings wat die aankondiging oor hervorming in die energiesektor kan ontsluit.

Vrye Denker
Gratis

Die kritikus eet nie alles vir soetkoek op nie

Sosiale kommentaar gaan oor die basiese beginsels van geregtigheid en om so na as moontlik aan die waarheid te kom.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

WOENSDAG SE STORIES

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Depressie: MOENIE die pille weggooi nie!

’n Nuwe studie bevraagteken die aanname dat depressie net deur ’n chemiese wanbalans in die brein veroorsaak word.

Vrye Denker

Wat maak die staat met al ons geld?

Moenie dink jy gaan enigiets in ruil vir jou uitgebreide bydrae tot die nasionale fiskus kry nie.