1 Desember 2023

Nuus & Politiek
Gratis

Beurtwater: 15 maniere waarop ons in die dinges is

Hoekom stede en dorpe met watertekorte en rioolrampe sit, en waarom kenners sê water is ‘die volgende Eskom, net erger'.

Vrye Denker
Gratis

Die 2024-strategie: belieg, bedrieg en belowe

Ons kan 'n ongekende propaganda- en disinformasieveldtog in die aanloop tot die verkiesing verwag.

Vrye Denker
Gratis

Feinstein: Wat beteken gematig in Gaza?

Palestynse aktivis en voormalige ANC-LP praat oor Gaza, Hamas, en Mbeki en MIV...

Vrye Denker
Gratis

Dakak is toe nie so ’n slegte plek nie

Mooi plekke kan lelike plekke wees en andersom, en daar is sommige plekke wat hom nooit sal los nie.

Theodore Key | @theodore_key_illustration
Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Respekteer tog die dood ook op sosiale media

Sosiale media het ons van ons etiket oor en ander se gevoelens rondom die dood beroof.

Vrye Denker
Gratis

Immigrasie: Valshede en vreemde logika

In ’n nuwe witskrif verbeel die regering sy eie sosiale realiteit en bied dan vae oplossings vir probleme wat nie...

Vrye Denker
Gratis

Vader Krismis het kompetisie

Hoekom hy die Paashaas en Hell’s Angels bo Kersvader verkies, selfs al het hulle almal baarde en ’n soortgelyke bou.

Vrye Denker
Gratis

Die lewe is manjifiek en betekenisloos

Ons is almal oorgelewer aan toeval. Ons beste redelike uitweg is om ons daarin te verlustig.

Mense & Kultuur
Gratis

Bemiddeling: Vind ’n oop venster

Daar is geen tower formule om ’n geskiedenis van ongelukkigheid en mistroostigheid uit te wis of te verdoof nie.

Ekonomie & Geldsake
Gratis

PROMOSIE | Eenvoudige en komplekse testamente

Selfs al het jy net ’n basiese testament nodig, is dit raadsaam om dit saam met ’n professionele persoon op te stel.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Die hel is ’n helse storie

Almal moet die Heidelberg-munisipaliteit se kategismus bly opsê en die Krugersdorp-leerreëls bestudeer.

Vrye Tyd
Gratis

Lamsribbetjies op hulle lekkerste

Wenresepte vir lamsribbetjies uit die Klein-Karoo.

Vrye Tyd
Gratis

Verdedig die jis uit jou opposisie

Die spanning tussen verdediging en aanval is die hele punt van enige dinamiese sport.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Van bonsais tot supersampioene

Goeters wat jy nie wil misloop nie.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Kobus van der Merwe

Die bekroonde sjef en eienaar van die Wolfgat-restaurant praat met Laureen Rossouw.

Boeke
Gratis

’n Kleurwiel van kinderboeke

Ons boekeredakteur stel ’n vrolike en prettige stapel kinderboeke vir die Kerskous voor.

Boeke
Gratis

Fraud en maniere van vry wees

In die historiese roman van Zadie Smith, poster girl vir multikulterele Brittanje, is Engeland ’n uitgesponne alibi.

Boeke
Gratis

Swanger, sweterige supervrou

Die skurk in Madelein Rust se jongste riller sal jou behoorlik die skrik op die lyf jaag.

Boeke
Gratis

Totalitarisme, memoires en kook

’n Onvergeetlike boek, twee memoires en ’n kookboek.

Boeke
Gratis

Die twistende seuns van Abraham

’n Baie aktuele, relevante gedig oor ’n antieke broedertwis wat op ’n onmenslike oorlog in Israel uitgeloop het.