16 Februarie 2024

Vrye Denker

Helse skok wag dalk in verkiesing

Dit lyk ál meer asof die uitslae van die komende verkiesing die balans van mag fundamenteel gaan verskuif.

Nuus & Politiek
Gratis

Ayanda Allie se staatsrede-tirade

Haar woedende reaksie op die staatsrede het op sosiale media vlamgevat. Nou wil sy dinge regruk.

Vrye Denker

Eskom tussen die ANC en hoop vir verkiesing

Die regering gaan probeer om die probleem te bestuur sodat dit die minste moontlike skade aan die ANC by die stembus doen.

Gesondheid & Omgewing

Die kuns om bokkerol te doen

Niksen word beskou as 'n oplossing vir 'n epidemie van uitputting en 'n turbo-aanjaer van kreatiwiteit.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Vinger-alleen: as verwerping by jou spook

'n Vreesaanjaende verskynsel wat soms aan tiranniese sadisme grens.

Mense & Kultuur

Portret | Wie is Taylor Swift?

Hoekom sy tot minstens November die enkele belangrikste mens in die Amerikaanse politiek gaan wees.

Vrye Denker

Langtermynbeleggings in die klaskamer

Theo Krynauw het 'n projek in Hermanus begin met een doel: ’n Pad uit die neerdrukkende armoede van die townshiplewe.

Vrye Denker

’n Glas rooiwyn vir moeder en pa

Eers toe hy self kinders gekry het, het Jo Prins kans gesien om sy ouers se grafte weer te besoek.

Vrye Denker

One Love tussen die hakuna matatas

’n Nuwe fliek wys die mistiese, mitiese, magiese en manipulerende Bob Marley.

Vrye Denker

Waarom Israel nie aan Gaza durf onttrek

Debat: Is Islam die gevaarlikste van die drie groot monoteïstiese godsdienste? Wat dink jy?

VRYE TYD

Vrye Tyd

Die Hoge Renonssaans

Almal het talle renonse, herbore ou griewe en koester nuwes asof dit 'n wêreldbeweging is.

Vrye Tyd

Sofia Coppola en die Presleys

In haar nuwe fliek pak dié veelbesproke regisseur Priscilla en Elvis Presley se verhouding.

Vrye Tyd

Mistieke sampioene

Na my stadige begin as kind is ek nou totaal en al bekeer en kan ek elke dag sampioene eet.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Van ’n ‘situationship’ tot reis-trends vir 2024

Die Fomo Sapiens-span het weer diep gaan delf vir reis-, kos-, fliek-, verhoudings- en oefeningwenke.

Vrye Tyd

15 vrae vir Dana Snyman

Die gewilde skrywer werk tans aan 'n outobiografiese roman wat hopelik voor einde vanjaar sal verskyn.

Boeke

Die leser as speurder

Oor twee gruwelike familiedramas wat met jou kop smokkel.

Boeke

Wanneer geskiedenis en geheime bots

'n Professor aan die Yale-regskool se debuutroman wemel van geheime en sameswerings.

Boeke

Innie kas, uitie kas

Die hartseer storie oor sisters langs die pad en ladies vannie night and day.

Boeke

Om teen die dood in te skryf

Die oeuvre van 'n disleksiese dwelmslaaf buite die Chileense letterkundige sisteem.

Boeke

Connolly, slapeloosheid en stres

'n Boeiende outobiografie en boeke oor slapeloosheid en stres hou Kerneels wakker.