Vrydag 11 Oktober 2019

STUUR ONS NET SO 'N BIETJIE REËN

Nuus & Politiek
Gratis

Water bly weg, maar hoop bly staan

'n Vyfde van Suid-Afrika gaan gebuk onder verskriklike droogte. Madeleine Barnard vertel.

BABA EN DUDU

Nuus & Politiek

Gaan Zuma die keer die waarheid praat?

Miskien word ons volgende week iets wys oor die kernkragooreenkoms met Rusland, skryf Yolandi Groenewald

Nuus & Politiek

Zuma se goue seun Duduzane, die selfie-ster

Duduzane Zuma se verskyning voor die Zondo-kommissie was Hollywood-ster eerder as beweerde begunstigde van...

DEBAT

Vrye Denker
Gratis

NG Kerk stem ja

Prof. Charlene van der Walt verwelkom die NG Kerk se besluit, maar dis nog net die begin van ’n lang proses

 PRETORIA, PASOP!

Mense & Kultuur
Gratis

Van Coke en Spoegwolf neem die suburbs op horings

Francois van Coke het een moerse party gereël vir die bekendstelling van sy derde solo-album, Dagdrome in suburbia

SKRIKBEWIND

Mense & Kultuur

16 jaar in die huis van gruwels

Landi, die oudste van die vyf Springs-kinders, vertel van die hel wat hulle moes deurmaak

RSVP:  JOU UITNODIGING NA DEERNIS

Mense & Kultuur

Kom ons maak klein, belaglike gebare

Deborah Steinmair skryf 'n oproep tot barmhartigheid en verskaf 'n leeslys met vreemdelinge se stories

Vrye Denker

Daar’s ’n storie agter emoji’s, tatoes, tjappies en stoekas

Sommige mense maak stories uit woorde, ander soek in die inskripsies op hul lywe, skryf Anastasia de Vries.

DINA DIKSTERT, LUISTER NOU MOOI …

Mense & Kultuur

A nee a, Dina! Sit daai koekie neer!

Henrietta raas met twee lekkerbekke en troos 'n leser wat na haar klavier verlang

DIE (LEKKER) ROOI GEVAAR 

Mense & Kultuur
Gratis

’n Kar soos Katy Peri-Peri

Viv Vermaak se ’69 Chevy Impala is ongekunsteld, onvoorspelbaar en onbeskof

DIÉ TOUR DE FORCE BREEK JOU HART

Mense & Kultuur

Saluut aan sabelsterk, tydlose Sandra

Op 70 oorrompel Sandra Prinsloo gehore in die verhoogdrama Kamphoer, skryf Michèle Meyer