Vrydag 28 Februarie 2020

TITO SE TONGTIPPIE-TOETS

Vrye Denker
Gratis

Die Mboweni-begroting: die wiel het gedraai

Was Tito Mboweni se begrotingsrede dalk die teken dat Span Nuwe Daeraad hulle mojo teruggekry het, wonder Max du Preez.

GOOI HOM IN DIE SLOOT ...

Vrye Denker
Gratis

Mbeki moet liewer swyg oor misdade teen die mensdom

Destydse beleid oor MIV/vigs het derduisende lewens gekos, skryf Piet Croukamp.

Vrye Denker

Siembamba, ek het ’n land sien ween

So warm soos haar hart kon klop, so koud laat FW de Klerk haar, skryf Anastasia de Vries.

'N KAS VOL GERAAMTES

Nuus & Politiek

Moe Shaik: 'n oerwoud vol geheime

Moe Shaik se memoires slaan jou wind uit, skryf Anneliese Burgess.

GEE AAN DIE KEISER

Nuus & Politiek

SAID bekyk kerke se taks-kortpaaie

Kerke kom weg met moord, skryf Yolandi Groenewald.

Vrye Denker
Gratis

Kerkxit: Die koeël is deur die kerk

’n Spesiale selfdoenstorie oor die nuutste dreigende skeuring in die kerk (van jou keuse), deur Willem Kempen.

AKTUEEL

OU MAN VIR JONG MENSE

Nuus & Politiek

Hoe lank nog tot Bernie se brander breek?

Bernie Sanders maak die ou ballies in die Demokratiese Party op hulle senuwees, skryf André-Pierre du Plessis.

KITSKENNIS

Wetenskap & Tegnologie

Waarom TikTok so gewild is

Dié app spreek nie net tot tieners met 'n kort aandagspan nie, skryf Willem Kempen.

DIE KINDERS IS NIE OUKEI NIE

Mense & Kultuur
Gratis

9 dinge wat kinders wat moor my geleer het

Hoe maak mens 'n kind groot wat nié moor nie? André le Roux deel lesse uit sy nuwe boek.

Mense & Kultuur

Hoekom kinders hul ouers doodmaak

Wie is skuldig wanneer kinders moor, vra André le Roux in dié uittreksel uit sy boeiende nuwe boek.

ANTIBIOTIKA 2.0

Gesondheid & Omgewing

Kunsmatige intelligensie, werklike medisyne

Deurbraak in stryd teen middelweerstandigheid.

HONGERSNOOD IN 'N LAND VAN VET

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Die vet, duur olifant in SA se gesondheidsvertrek

Suid-Afrikaners is oorgewig en dit kos ons baie, sê Wilma Stassen.

Nuus & Politiek
Gratis

KZN se kinders is honger

Hongersnood is verby krisispunt in dié provinsie, skryf Kathryn Cleary.

WAT KOS MEDEMENSLIKHEID?

Vrye Denker

Lees hier, pres. Ramaphosa

Adri Kotzé skryf 'n onuitsonderlike verhaal oor gewone mense vir pres. Ramaphosa na sy nuusbrief oor die NGV.

SIEN JY DIE SEXY IN DYSLEXIA?

Mense & Kultuur

Tjips! Hier kom die taalpolisie

Die wagters op die taalmure wil hokaai roep, standaardiseer en suiwer, skryf Deborah Steinmair, maar sy soek vernuwing.

VETKOEK, MOERKOFFIE EN K-WAY

Vrye Tyd

Kry jou Saterdag by die Boeremark

Die Pretoria-boeremark is ’n cool kuierplek waar locals kan koop, klets en kliek. Michèle Meyer vat haar mandjie ...

KOEKIES WAT HULLE MAN KAN STAAN

Vrye Tyd

Ouma-koekies wat jou kop sal laat draai

Henk Serfontein deel ’n variasie van sy ouma Anna Ziezanna Dirktiena se driespeserykoekies wat haar in haar graf sal...

Vrye Tyd

Resepte: Janra(a)p en sy maat viskoek

In ’n lighoofdige oomblik kook Frederik de Jager rape, maar eintlik net om die viskoekies geselskap te hou.

DAAR LOOP ENGELE TUSSEN ONS

Mense & Kultuur

’n Loflied vir die hospitaal-engele

’n Besoek aan radioloë laat Madeleine Barnard besef hoe onbesonge engele hospitale vir mense draagliker maak.

Mense & Kultuur

Randall Wicomb, die ewige troebadoer

Jan Horn vertel van sy pad met die sanger van ‘Dans met die rooi rok’, ’n man wat ’n onuitblusbare lus vir die lewe...

'N HALWE REËNBOOG

Mense & Kultuur

Dís hoekom ek nie trots is op Pride nie

Dis ’n moerse partytjie, skryf Beyers de Vos oor Kaapstad se jaarlikse Pride-partytjie. Maar daar's nie plek vir die...

ONTHOU JY?

Vrye Denker

FW, ons vergewe jou

‘Aparthate’ het gekom en gegaan, en baie gegee en veel meer geneem, skryf Hein Eksteen.