Vrydag 4 Februarie 2022

TUSSEN DIE ERGSTE EN DIE BESTE

Nuus & Politiek

‘Elke probleem het ’n oplossing, selfs SA s’n’

Veertien jaar ná dr. Anthony Turton se afdanking is die vraag steeds: Kan ons 'n waterramp vermy?

Vrye Denker

Ironie van Dirks se CR17-klag

Mervyn Dirks se klag teen Ramaphosa beteken die slagveld van die ANC se faksiegevegte verskuif na die Skoor-verhoog.

Mense & Kultuur

Joe Rogan, die bro van alle podbro’s

Dit sou maklik wees om die Amerikaner as net 'n ryk ou met baie spiere, verregaande idees en 'n groot mond af te maak.

Vrye Tyd
Gratis

Groene skoene en ’n fes uit Marrakesj

’n Stylghoeroe vertel hoe dit alles vir haar begin het – en hoe haar pa gesê het: ‘Jy weet iets wat ek nie weet nie.’

Nuus & Politiek

Dali en Julius se sabotasie

Politieke Notaboek: Oor Malema en Mpofu se skinderstories, die DA se hoofmoegoe, en ’n rolmodel vir TV-joernaliste.

Vrye Tyd

Idees, boeke en kos: Vier fees in Stilbaai

Noir met hart, chicklit met skop, nadoodse belewenis en revolusie – Deborah Steinmair deel haar leeslys.

Nuus & Politiek

Oppergesag van die reg is op die spel

Zondo II lees soos 'n kronologie van die vernietiging van twee belangrike nasionale bates.

Vrye Denker

Die nuttigste vyand is die een wat jy self skep

Die opsweep van gemoedere teen buitelanders laat Johan Koornhof dink aan Hendrik Verwoerd en David Pratt.

Vrye Denker

Hoera! Hoera vir die oues van dae!

Kyk hoe laat waai die bejaardes, almal van Neil Young tot by Rafa Nadal.

Ekonomie & Geldsake

Sal jý Markus Jooste aanvat vir R31,000 per maand?

Miljoene in salarisse vir nikswerd-topbestuurders, maar kleingeld vir dié belangrike werk.

Mense & Kultuur
Gratis

Die mag van ’n mooi vrou

’n Mooi vrou het dikwels ’n magiese mag oor ander. Is dit malligheid, of soek ons net heeltyd iemand om te aanbid?

Mense & Kultuur

Die woordversamelaar

Sy het woorde om haar hele lewe gehekel. En toe kom Boskasie met sy wippende woorde. En een min een was twee tesaam.

Vrye Denker

Straatmense: Ons kort oplossings

Meer moet gedoen word. En daardie méér moet begin met dialoog en aksie op grondvlak, oor alle grense heen.

Gesondheid & Omgewing

Die grootste storie van ons lewe

Die wêreld is klimaatgewys diep in die moeilikheid, maar mense kán ook die ergste afweer.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES OP ONS APP