Vrydag 11 Maart 2022

PIROUETTE VAN VERSET TEEN PUTIN

Vrye Denker

Oekraïne-oorlog ís Afrika-oorlog

Afrika durf nie selektief wees oor menseregteskendings nie – die Oekraïne-oorlog verg universele verdoeming.

Nuus & Politiek

Genl. Piet de Wet se raad aan Zelensky

Die oorlog in Oos-Europa laat ons vra: Hoe onderhandelbaar is menselewens in die geopolitiek?

Nuus & Politiek

Volodymyr vs. Vladimir

Die Oekraïense president se kommunikasie is so dodelik en sekuur soos skerppunt-ammunisie.

Vrye Tyd
Gratis

Van stiksels en kopfops tot lieg oor die prys

Waar stop jy eerste as jy op ’n vreemde plek aankom?

Vrye Tyd
Gratis

Jung, apologeet vir pastoriekinders

Op die irriterende vraag hoekom die dominee se kinders die stoutste is, is daar ’n antwoord uit ’n onverwagse oord.

Nuus & Politiek

‘Swanemeer’ en die hoop vir ’n Putin-swanesang

Dié ballet is 'n sterk simbool van verset teen die Oekraïne-inval.

Ekonomie & Geldsake

Die outjie wat in die basement woon

Wat die Amerikaanse arbeidsmark ons dalk oor die toekoms vertel.

Nuus & Politiek

Mr Fix Fokol, liegbek-tantes en Z-joernaliste

Max du Preez skryf oor die ANC se week van prestasies, die OB wat dalk geskors kan word en joernaliste met Z-hemde.

Ekonomie & Geldsake

’n Skok met ’n silwer randjie

Rusland se inval in sy buurland skep wel ook geleenthede vir Suid-Afrika.

Vrye Denker

SA is (nog) nie ’n mislukte staat nie

Die regering kan darem nog belasting invorder en die grense beskerm, maar daar is waarskuwingstekens.

Vrye Denker

ANC bly dronk van Sowjet-Kool-Aid

SA het nou vir ’n uitgeworpe staat kant gekies – en na die morele bankrotskap van die Zuma-bewind teruggekeer.

Mense & Kultuur

Asemteug van lewe aan ’n stuk hout

Life & Times of Michael K speel vir ’n beperkte seisoen hier voor dit oorsee geneem word. Moet dit nie misloop nie.

LEES WEER

Mense & Kultuur
Gratis

Raymond Zondo: van arm seun tot hoofregter

Wie is die man agter die fluweelstem?

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Oekraïne ontbloot Cyril se ware kleure

Die president se gewik en geweeg en politieke speletjies het ons lank genoeg geflous.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES OP DIE APP

Daagliks
Gratis

Laai die Vrye Weekblad-app af en lees nóg lekkerder

Gebruik ons app en lees nóg lekkerder aan ons lekkerste stories

GEBORG

Mense & Kultuur
Gratis

Versamelstukke en historiese kunswerke onder die hamer

GEBORG | Hier is jou kans om 'n kunswerk deur 'n plaaslike legende by jou versameling te voeg.