×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou

Vrydag 1 Julie 2022

DUISTER ENGELE EN BLIKSEMSTRALE

Nuus & Politiek

’n Gekweste bok en ’n Ruyter uit die saal

Al uitweg is ’n nasionale ramptoestand en omvattende plan om hernubare energie gou op groot skaal beskikbaar te maak.

Menings & Debat

Maak vrede daarmee: Staatskapers gaan nié boet

Ons moet aanvaar die regstelsel het nie die kapasiteit om geregtigheid te laat geskied nie.

Nuus & Politiek

Wat as nóg ’n Julie 2021 ons tref?

Die stand van die polisie, weermag en ander agentskappe wat tussen die land en katastrofiese oproer staan.

Menings & Debat

Besoek van die doodsengel aan die baarmoeder

’n Storie vir die hol kol op ’n maag, oor ’n anderse Sondagpreek, ’n struikelsteen en vrouwees wat gekriminaliseer is.

Menings & Debat

Aborsie: Die bliksemstraal slaan twee keer

‘Ek is bestand teen enige oordeel wat teen my kom oor dié skrywe. Die neerbuigende vragietjies gaan my nie raak nie.’

Nuus & Politiek

Raak tog oukei met LGBTQQIP2SAA+

En sê nou net daar gaan een van die dae nie meer vroue wees nie ...

Vrye Tyd

Die ontsporing van die gesprek

As ’n 22-jarige ma het sy in Nederland al die seksonderrig gekry wat sy nie geweet het sy kort nie.

Menings & Debat

Taverne-tragedie: Dis tyd vir ware, harde vrae

Ons moet verder as die basiese feite kyk as ons die samelewing op die lang termyn wil regruk.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Regeer deur dekreet is ANC se styl

Die geraamtes in Lekbal se kas, en drie burgemeesters wat sowaar hulle werk doen.

Mense & Kultuur

Van eetverslawings tot Ierse raaisels

Verlustig jou in ’n lekker roman vir ’n wintersnag en sit Adele Vorster se debuutboek op jou moetleeslys.

Menings & Debat

Staatskaping nié eie aan SA nie

Staatskaping is beslis nie tot ons land beperk nie, en is ook nie die enigste soort kaping nie.

Vrye Tyd
Gratis

Die wraak van die Wainwrights

Dié musiekgesin laat die disfunksionele Kardashians na piepiejollers lyk, maar begaafd is hulle wel.

Ekonomie & Geldsake

Arbeidskrisis dreig om die EU te sink

’n Paar Europese lande sit tans met meer werke as werksoekers. Kan Afrika deel van die oplossing wees?

Menings & Debat

Die krisis van onmenswaardigheid

Ons moet iets doen aan die halflewe, gebrekkige lewe, armoedige lewe. Die onsekerheid oor die brood van môre.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

Bulletins
Gratis

Geniet Vrye Weekblad op ons app

Lees jy lekker aan Vrye Weekblad? Jy kan nóg lekkerder lees op die app.

X