14 OKTOBER 2022

AS DIE ATOOM TOT SPLITSING KOM

Nuus & Politiek
Gratis

Op die spoor van ’n SA straler in Moskou

Toe 'n straler in Moskou opduik wat in die SA vliegtuigregister geregistreer is, het dit die vliegvolk laat regop sit.

Nuus & Politiek
Gratis

‘Ons, die mense’ het met die Guptas iets groots reggekry

Staatskaping het 'n vreesaanjaende uiteindelike doel gehad.

Vrye Denker
Gratis

Grondhervorming kry nuwe lewe met privaat sektor

Grondhervorming in Suid-Afrika het tot dusver meestal ’n muis gebaar, maar daar is nuwe hoop.

Nuus & Politiek
Gratis

Oor ‘regte moontlikheid’ van kernoorlog

Oor die ‘desperate Putin’, hoekom sy nie jammer voel vir Russiese soldate nie, en haar laaste gedagtes elke aand.

Nuus & Politiek
Gratis

Politieke Notaboek | Zuma se vaatjie vol uitvaagsels

Jacob Zuma se nuutste weldoener, die ANC se veevendusie, en SA wat steeds weier om 'n vinger teen Putin te verroer.

Nuus & Politiek
Gratis

Eskom: Ons kan nie red wat ons nie verstaan nie

As ons Eskom van ondergang wil red, sal ons moeite moet doen om die detail te verstaan van wat daar gebeur het.

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

’n Brief uit die pen van outo-Madiba

Wat ’n kollektief van kunsmatige intelligensie gedink het Nelson Mandela aan Suid-Afrikaners van die toekoms sou skryf.

Mense & Kultuur
Gratis

Dankie sal nooit genoeg wees nie

Wêrelddag vir Onderwysers herinner ons aan onderwysers en dosente wat ons gehelp vorm het.

Nuus & Politiek
Gratis

Herr Bloem, hoofman van die Springbokke

Die vreemde verhaal van ’n Duitse misdadiger na wie se seun die stad Bloemfontein heel waarskynlik vernoem is.

Vrye Denker
Gratis

Vroue se vryhede lank genoeg vertrap

Iran se vroue het die wêreld laat wakkerskrik met hulle doodsveragtende opstand teen die moellas.

Vrye Denker
Gratis

Eksklusief: Zuma uit Kruger se beendere gekloon!

Eintlik is Oom Paul en Oom Jacob se stories albei klein variasies op dié van Rooikappie.


Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Die storie van ’n legendariese hippie-slash-punk

Oor 'n survivor se verslag van die anargistiese, musikale 80’s: Between Rock and a Hard Place deur Carsten Rasch.

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Die digtheid van digkuns

Poësie is bokant ons almal se vuurmaakplek en dis wat dit so onweerstaanbaar maak.

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Annie Ernaux: romansier en lewensbeskrywer

Die hoogs belese Louis Gaigher beskou die oeuvre en oog van die 2022-wenner van die Nobelprys vir Letterkunde.

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Misdaad en moerkoffie in Gauteng

Oor Irma Venter se jongste boek, Die verkeerde vrou.

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Vloei en verdwyn in ’n bestaan sonder geslag

Francois Loots skryf in sy nuutste historiese roman oor 'n fassinerende protagonis: dokter James Barry.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Watervlerk-skrywer se nuwe pennevrug

Sit agteroor en lees lekker aan dié uittreksel uit Ilse van Staden se nuutste roman, Palimpses.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE