29 September 2023

Vrye Denker
Gratis

Gesonde staatskas versus ANC-sege in 2024

Die spanning in die kabinet sal toeneem namate die ANC desperaat soek na maniere om aan bewind te bly.

Vrye Denker
Gratis

Wil Cyril eintlik net lê en ‘7de Laan’ kyk?

Het die man hoegenaamd geen sin van dringendheid nie?

Vrye Tyd
Gratis

So, wat volgende vir die Bokke?

Wat is die Springbok-breier se opsies ná die Bokke se nederlaag teen Ierland?

Vrye Denker
Gratis

SA se stem tel tóg nog

SA fokus daarop om ’n meer strategiese, genuanseerde buitelandse beleid na te streef, sê ’n voormalige ambassadeur.

Theodore Key | @theodore_key_illustration
Theodore Key | @theodore_key_illustration

KISS THE BOER

Vrye Denker
Gratis

Oor dom dikgewrig-Boere en uitsonderings

Daar is ongelukkig nog Engelssprekendes wat dink die meeste Afrikaners is kru en dom.

Vrye Denker
Gratis

The lonely joys of the Afrikaner peep show

'n Voormalige buurman reageer op die skrywe oor Afrikaners deur 'n bekende joernalis.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Boomklim (op 74) vir aasvoëls se oorlewing

Angus Anthony het een doel: om aasvoëls beter te verstaan met die hoop om uitsterwing te vermy.

Vrye Denker
Gratis

Die wonderlike wêreld van Olivia Rodrigo

Haar meteoriese opgang wys hoe waardevol dit kan wees om deel te neem aan die meta-kommentaar en sosialemedia-oorloë.

Vrye Denker
Gratis

Nee man, don’t touch me on my small town

Toerisme is natuurlik noodsaaklik, maar dis goor wanneer verskuilde juwele ontdek word.

Vrye Denker
Gratis

Glo dit of nie, die Christendom groei

Só lyk die kerk-landskap en die pad vorentoe vir die Christelike geloof.

BOEKE

Boeke
Gratis

Vasvatter-vroue met groot voete

Ons boekeredakteur het Belfast, 15de-eeuse China en Londen besoek, op die wieke van boeke.

Boeke
Gratis

Vuilgat en Lintwurm

Joan Hambidge bekyk Aryan Kaganof se ondefinieerbare roman en Irvine Welsh se Filth.

Boeke
Gratis

Frisson met ’n haarlose, gespierde monster

Ons eie argiefmol en skattejagter skryf oor Faber and Faber se geïnspireerde heruitgawes.

Boeke
Gratis

Waardes se moer, man!

'n Storie met 'n klankie.

Boeke
Gratis

Hoer, heks, histeries of poppie?

Verslind Erla-Mari Diedericks se jongste huishoudelike noir soos ’n skuldige plesier.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Die blommetjie wat so kan verdeel

Dié vleikos kan mense erg verdeel: Óf jy hou verby óf jy ry myle om silwerskones te gaan koop.

Vrye Tyd
Gratis

Van Eskom se &*%! na sonkrag (en eendeweer)

Hulle het lank gewik en geweeg voor hulle sonpanele laat installeer het. En toe kruip die son weg ...

Vrye Tyd
Gratis

Maak koningskos van blikkieskos

Hierdie sardienresepte sal jou met nuwe oë na silwer vissies in 'n blikkie laat kyk.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Items en idees wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Marc Lottering

Wanneer hy Wêreldbeker-rugby kyk, is hy ’n senuweewrak en is sy fokus hemelwaarts gerig, sê dié komediant.