12 Januarie 2024

Nuus & Politiek
Gratis

SA vs Israel in die Wêreldhof

Suid-Afrika vra dat die hof Israel gelas om sy militêre aanslag op Gaza onmiddellik te staak.

Nuus & Politiek
Gratis

As desperate ma’s hulle kinders vermoor

Corene Conradie vertel van 'n hongersnood-katastrofe in die Oos-Kaap.

Vrye Denker
Gratis

Iewers tussen woke en anti-woke

In géén gesprek sal 'n miskenning van die feite en ondeurdagte veralgemenings ons iewers bring nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Die ANC boer agteruit, maar wat van die opposisie?

DIE uitslag van die verkiesing kan ons dalk verras.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Mense & Kultuur
Gratis

Die swart pêrel van die Kaap

Die Paarl se geskiedenis is een van slawerny, ontheemding en 'n ryk, trotse kultuur.

Vrye Denker
Gratis

Kersfees in die volkstaat

Vir wat 'n stowwerige plek in 'n stowwerige hoek van SA is, neem Orania heelwat ruimte in die nasionale psige op.

Vrye Denker
Gratis

Donderwolke pak saam oor Taiwan

Die VSA is besig om sy pogings te verskerp om die een-China-beginsel te ondermyn.

Free Speech
Free

Israel: double standards, myths and facts

A detailed analysis aimed at improving understanding in the conflict between Tel Aviv and the Palestinian people.

Vrye Denker
Gratis

Besweer jou engtevrees met ’n tatoe

Ek het al in die verlede ’n tatoe oorweeg, maar my gebrek aan verbeelding en my pieperigheid het my teruggehou.

Vrye Denker
Gratis

Israel: Wanneer is dit genoeg?

Hoeveel Palestynse burgers moet sterf voordat Israel die geweld beëindig?

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Die verwronge kult van minimalisme

Minimalisme is 'n monster mainstream trend. Maar die eerbare wortels is weg. Gekaap deur kapitalisme.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Van modetrends tot leefstylwenke

Alles op die Fomo sapiens-radar waarvan jy hierdie week wil weet.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Churchil Naudé

Dié rapper en digter werk tans aan 'n album vir sensitiewe siele en 'n ander waarin hy aan die diep kant swem.

Boeke
Gratis

Goue seuns van die 2000’s

Deborah Steinmair onthou Fokofpolisiekar en die 2000's in Kaapstad.

Boeke
Gratis

Kitsgids vir ’n kreatiewe liefdespel

Jüne Plã se sekswenke skep 'n sensuele speelgrond.

Boeke
Gratis

Om ander se lewens af te luister

Onlangse biografieë verskaf plesier en verruim jou denke.

Boeke
Gratis

Jong vuurvreter beïndruk

Joha van Dyk is 'n jong skrywer vol idees en dryfkrag.

Boeke
Gratis

Gifpenne, skinderstories en ’n blaaiboek

Kerneels Breytenbach skryf oor goeie en minder goeie skryfwerk.