12 April 2024

Nuus & Politiek

Ná 29 Mei: Katastrofe of die Eintlike Nuwe Daeraad?

Demokratiese Suid-Afrika was nog nooit so onseker oor wat ná die uitslag van 'n algemene verkiesing gaan gebeur nie.

Vrye Denker

Die hart in ’n bottel

Ons is nooit te oud om ons harte terug te sit waar hulle hoort – en nie gevange te hou in die bottel van ons pyn nie.

Nuus & Politiek

Die opkoms van MK, ons ‘black swan event’

Wat is die aantrekkingskrag van MK, die party wat uit die bloute die verkiesingskaarte aan die deurmekaar krap is?

Nuus & Politiek

‘Dinge gaan rof raak in die volgende 8 weke’

Emma Powell het in haar kort loopbaan reeds vele politieke krisisse genavigeer.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Jou SpongeBob-kind en Monty Python

Daar is min humor wat snaaks is vir TV-kykers van verskillende generasies.

Nuus & Politiek
Gratis

Verkiesing: Wat as niemand 50% kry nie?

Hier’s meer oor die MK Party se impak, die prosedure om ’n president te verkies en hoe die ekstra stembrief werk.

Vrye Denker
Gratis

Die kind en die aasvoël, die fotograaf en sy demone

Dis 30 jaar sedert Kevin Carter se dood, maar die herinneringe aan die Pulitzerwenner het nie vervaag nie.

Nuus & Politiek

Straatvegter: Wie is Gayton McKenzie?

Die politikus wat nooit agter mooi woordjies wegkruip nie.

Vrye Denker
Gratis

Die boeremeisie wat KI in ’n blik gedruk het

Waarom sukkel Google Translate met kultuurspesifieke woorde? En wat verklap hierdie KI-tekortkoming?

Vrye Denker

Die baken wat al vir eeue om en om die weg wys

Die lampe in ons maritieme juweel, die Groenpunt-vuurtoring, is 200 jaar gelede die eerste keer aangesteek.

Vrye Denker

Op soek na Karla Krimpelien en vrye voëls

Die vrou agter die vry voëls van die Gereformeerde Blues Band is steeds trots dat sy deel van daai beweging was.

VRYE TYD

Vrye Tyd

Kop in een nis

Angus Taylor en sy vrou, Rina Stutzer, bied 'n ondersteunende hawe in Pretoria waar kunstenaars kan saamwerk.

Vrye Tyd

Resepte vir dié wat nie eet nie

Vas kan ook beteken dat jy jou dieet beperk, maar dit hoef nie ’n vreugdelose stuk bitterheid te wees nie.

Boeke

Aardskuddende kosgasmes

Lees hierdie internasionale topverkoper oor ’n smulpaap van ’n moordenaar en jy sal dalk ’n paar kilogram bysit.

Boeke

Afgewater, maar Bananas die kat help

’n Besinning oor die rol van moeders aan hul mans se molestering van hul kinders slaag nie heeltemal nie.

Boeke

Karel Schoeman en skrywers agter woorde

Die biografie van ’n skrywer wys in baie dinge, maar soms is hul lewens so teleurstellend jy moet op die werke self fokus.

Boeke

’n Storm van emosies en verfoeiing

Na die selfdood van sy vrou ontdek Blake Butler dat hy haar glad nie goed geken het nie.