Vrydag 10 April 2020

NOG TWEE WEKE ...

Nuus & Politiek

’n Bitter pil, van ’n bekwame dokter

Dit was ’n bitter pil wat SA ingegee is, maar 'n beter dokter kon daar kwalik wees, skryf Max du Preez.

OORLOG OP ONS VOORSTOEP

Nuus & Politiek
Gratis

Russe misluk, nou veg Suid-Afrikaners in Mosambiek

Help SA militêre operateurs die Mosambiekse regering in sy stryd teen insurgente, vra Adri Kotzé.

WAT WEET ONS WERKLIK?

Nuus & Politiek
Gratis

SA tas in die duister rond met virus

Sonder duisende daaglikse toetse en die data wat dit oplewer, leef ons in ’n wasige gebied, sê Elsabé Brits.

EN HIER IS DIE ANDER WERKLIKHEID

Vrye Denker

Rupert: ‘Dis nie net ’n verposing nie’

Sakeleiers gee hul idees vir hoe die wêreld ná die Covid-19-pandemie sal moet verander. Rob Rose doen verslag.

Vrye Denker

Brittanje skrik (te laat) wakker

Vrye Denker

Pandemie: Is SA beter of slegter af?

GAAN ONS POLITIEKE BESTEL KNAK?

Vrye Denker
Gratis

Wat lê voor vir opposiepartye?

Die tydelike opskorting van ons basiese regte hou ook gevolge vir die opposisiepartye in, skryf Piet Croucamp.

LOERBROER

Nuus & Politiek

Hoe mag die staat jou dophou?

Teenstrydighede in maatreëls waarvolgens die staat individue mag monitor, wek kommer, sê Pieter van der Merwe.

KITSKENNIS

Ekonomie & Geldsake

Put elke sent uit daai lojaliteitskaarte

Jy sê dalk nee vir ’n hele paar ekstra rand omdat jy nie lojaliteitsprogramme benut nie, skryf Willem Kempen.

LAAT DIE KOPDOKTER PRAAT

Mense & Kultuur

Kom ons verlos ‘mal wees’ van etikette

Die Kaapse kopdokter Sean Baumann is op ’n sending vir seer siele met sy nuwe boek, skryf Sonnette Lombaard.

STOEPSTORIE

Mense & Kultuur
Gratis

Onthou jy dié flaters uit die TV-argiewe?

Jan Horn vertel van die dag toe Riaan Cruywagen nie sy lag kon hou nie en ander staaltjies uit sy TV-dae.

IS AL DIE JAN VAN HEERDENS HIER?

Wetenskap & Tegnologie

Zoom en Skype: hoe veilig is die nuwe realiteit?

Sedert die koms van corona kan mens nie anders as om die ge-Zoom te hoor nie, skryf Marcé Bester.

DIE GOETE SMOKKEL MET MY KOP

Vrye Denker

Metafore teen die vrees en onsekerheid

Anastasia de Vries is nie bang vir aanlyn onderrig nie, maar dat sy nie meer studente se harte sal raak nie.

Vrye Denker

Self-isolation laat my bieke’ oo’loep

Alleentyd en stilte is eintlik net wat ons nodig gehad het ná 2020 se dol begin, skryf Veronique Jephtas.

SING SAAM, SPEEL SAAM, SWEEF SAAM

Mense & Kultuur
Gratis

Virtuele kore doof corona-disharmonie uit

Musiek troos in tye van nood, en danksy tegnologie kan die wêreld saam sing en luister, sê Marguerite van Wyk.

LAAT DIE KRANSE ANTWOORD GEE

Vrye Tyd

Lesse te leer as jy van ’n krans spring

Marchelle van Zyl dink aan die lesse wat sy geleer het toe sy op die rand van ’n regte afgrond gestaan het.

Mense & Kultuur

Ek het ’n VR_berg om te klim!

Jenni Fitzell was op Everest se piek en Hanlie Gouws in Antarktika sonder om 'n voet by die deur uit te sit.

KOM ONS DANS, KWARANTYN!

Mense & Kultuur
Gratis

Is die coronavirus ’n ramp vir jou liefdeslewe?

Kwarantyn is ’n strestoets vir verhoudings, maar die liefde laat hom nie inperk nie, skryf Annelize Visser.

VERTROOSTING UIT DIE KOMBUIS

Vrye Tyd

5 pastasouse wat nie van hier rond is nie

Om liggaam en siel bly te maak in vreemde tye, stel Frederik de Jager vyf ongewone pastasouse voor.

Vrye Tyd

Bak self Paasbolletjies met bosbessies en speserye

Aandag, kwarantynbakkers, ons deel die Kokkedoor 3-naaswenner Anmar Wilding se resep vir Paasbolletjies

ALLES GAAN OKEI WEES

Mense & Kultuur

Spindokters vir ’n uncertain future

Ons lewe in ’n pandemic dié maand. Volgende maand gaan dit ’n alien invasion wees, skryf Ronelda S. Kamfer.

BIEGBOEKE VAN WEERLOOSHEID

Mense & Kultuur

Post-it notes van die rand van die afgrond

Sy is dankbaar vir haar selmaats, skryf Deborah Steinmair. Maar sy wens vir die vleuels van een engel.

Mense & Kultuur

Instagram-kunstoer deur SA

Henk Serfontein neem jou op 'n virtuele toer van die land se opwindendste kunstenaars op Instagram.

WAT EN HOE OM TE DOEN IN DIÉ TYD

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Corona by die huis: Versorg só ’n sieke

Dis moontlik dat iemand in jou huis die virus vroeër opgedoen het en nou sal siek word, sê Wilma Stassen.

Nuus & Politiek
Gratis

INPERKING-AFSLAG | Lees Vrye Weekblad vir 60 dae vir R60

Lees lekker elke Vrydag in Afrikaans teen 'n fantastiese prys – geen vangplek nie!