Vrydag 26 Junie 2020

‘JY SÊ BILJOENE, EK HOOR SKEPTYD’

Vrye Denker

Korrupsie die monster wat ons toekoms verslind

Korrupsie gaan SA se ambisieuse projekte om ons ekonomie weer op die been te bring kelder, skryf Max du Preez.

GENEES-HERE

Nuus & Politiek
Gratis

Zweli Mkhize: Suid-Afrika se dokter

Dr. Zweli Mkhize is 'n formidabele politikus wat dalk nog Suid-Afrika se president kan word, skryf Anneliese Burgess.

Gesondheid & Omgewing

Die storie van twee Kaapse hospitale

Die topbestuur van Kaapstad se twee grootste hospitale gesels met Elsabé Brits oor hoe Covid-19 hulle raak.

’N OOMBLIK IN TYD

Mense & Kultuur
Gratis

VIDEO | Só onthou Kobus Wiese dáái dag op Ellispark

Jody Hendricks praat met Kobus Wiese in die eerste van ons nuwe weeklikse videoreeks.

MISTER YIN EN MENEER YANG

Nuus & Politiek

Boris moet dalk waai, sê binnekring

Die Britse premier het twee rampspoedige weke agter die rug, skryf Adri Kotzé.

Nuus & Politiek

Patel: Die man agter die masker

Ebrahim Patel gee nie om om as die gesig van die ‘irrasionele’ Covid-19-reëls gesien te word nie, skryf Rob Rose.

HUPPEL IN DIE STAP

Vrye Tyd
Gratis

Seksspeelgoed blom in die grendelstaat

Annelize Visser berig die jongste seksspeelgoed is herlaaibaar, omgewingsvriendelik en tegnologies gesofistikeerd.

K-POPPERS EN TIKTOKKERS 

Nuus & Politiek

Stryd van die botte, borgs en trolle

Baie ‘aktiviste’ op sosiale media is nie van vlees en bloed nie, maar wel outomate. Willem Kempen stel ondersoek in.

  WARE EN VALS PROFETE

Vrye Denker

Die raaisel van die EFF se Groot Stilte

Wat op aarde het van die EFF geword? Hul stilte is deesdae oorverdowend. Maar Die Shandies Kom, sê Ismail Lagardien.

Vrye Denker

Om professionele kaders te wees is maklik

Nkosazana predik haar absurde waarheid saggies, maar met selfvertroue, skryf Tom Eaton.

SKYFSMOKKELAAR SE BEKENTENIS

Nuus & Politiek

Sigarette vir wolpantoffels

Werkloosheid weens die inperking, gekoppel met ’n rooklus, het talle tot misdaad gedwing, sê Marlise Scheepers.

DIS ’N GRUWELPRENT

Mense & Kultuur

Ons fliekbedryf is in sy kanon

Die plaaslike filmbedryf stuur af op 'n ongelukkige einde, skryf Annelize Visser.

Mense & Kultuur

Die pandemie is ’n eensame opskop

In die middel van ’n winternag is mens weerloos teen die kollektiewe paniek van die planeet, sê Deborah Steinmair.

CL vs JK

Vrye Denker

Oor elke ‘vrou’ se unieke plekkie

C. Louise Kortenhoven meen dit was hoog tyd dat die ‘ma’ van Harry Potter op haar transfobiese plek gesit word.

LESERSBYDRAE

Vrye Denker

Boedelbelasting – die maklike uitweg?

’n Leser, Johann Kotzé, lug sy mening namens alle gewone mense oor Piet Croucamp se skrywe.