Vrydag 7 Mei 2021

HOE LATER HOE KNATER

Nuus & Politiek
Gratis

Ysterman Leo: Dis opleiding, ervaring en karakter

Dís die dinge wat gemaak het dat Leo Prinsloo beroemd geword het as die held van 'n dramatiese YouTube-video.

Vrye Denker

Ace is glad nie die korrupste vis in die AN-See

Waarom Ramaphosa pas sy sogenaamde sistemiese benadering tot die suiwering van die ANC en die staat opgeskort het.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | #FarceAboutAce

Ace se skorsing was ’n politieke bliksemstraal vir die ANC. Maar kan mens ’n Nuwe, Beter, Skoon ANC verwag?

Mense & Kultuur

Doodkry is min vir doem-tsjiek en die krismiswurm

Boeremusiek is lewend en gesond, maar Covid het sy tol geëis.

Nuus & Politiek

Lindiwe: Ambisieuse ‘prinses’ wil president wees

Sy is ANC royalty, en dié Sisulu het steeds haar visier op die land se top- job.

Mense & Kultuur

Haai Ma, jy’s wonderlik!

Daar is min dinge meer vertroostend as om te hoor dat jy darem nie ’n totale katastrofe van ’n ma is nie.

Ekonomie & Geldsake

Hond se gedagte oor Dogecoin se stygende prys

Dié kripto-eenheid se prys skiet deur die dak. Is dit net ’n gier, of steek daar iets meer in?

Vrye Denker

Mbeki: Los uit die Grondwet!

Suid-Afrika durf onder geen omstandighede die beginsel versaak dat die Grondwet die oppergesag van die Republiek is nie.

Vrye Tyd

Dopbedonnerd nr. 15 | Die cocktail remix

Die skemerkroeg is vroeg oop en ons sit Bloody Marys, sjampanje-cocktail en negroni voor.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Niemand ly aan outisme nie

Nici Harmse wil help om wanopvattings oor outisme die nek in te slaan.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Die ander kant van die spektrum

Wanneer jou outistiese kind se andersheid meer opvallend raak en hy geboelie word, kom daar 'n knak in jou siel.

Vrye Denker

Inenting soos ’n superpower

Sy is dankbaar vir die inenting teen Covid-19 wat sy in Brittanje kon kry, maar bekommerd oor familie in SA en elders.

Mense & Kultuur
Gratis

’n Lewe van téén die wind in beur

Joods, vroulik en Afrikaans: Die baanbreker dr. Hannah-Reeve Sanders gesels oor haar lewe en loopbaan.

Mense & Kultuur
Gratis

Wie sê swart vroue kan nie swem nie?

Rushana Hartnick maak seker die vrese van en stereotipes oor swart mense wat nie kan swem nie, word verpletter.

Vrye Denker

Studiegeldtekort álmal se probleem

Ons leiers moet die denke in ons samelewing verander sodat 'n graad nie die enigste opsie is nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

Mense & Kultuur
Gratis

Comrade Billy en die Rolling Stones

In Billy Nel se parallelle wêreld is daar alles van 'n passasiersvliegtuig en 650 motorfietse tot 'n treintrok.

Vrye Denker

Cyril druk sy vinger diep in die ANC se wonde

Ramaphosa se getuienis voor die Zondo-kommissie het kernkwessies in SA politiek blootgelê.

Mense & Kultuur

Oral fladder vlindervlerke

Kan die gefladder van skoenlappervlerke 'n tifoon veroorsaak? In beginsel, ja.

Vrye Denker

As jy deel van iemand se village word

‘Somtyds, weet jy, somtyds it only takes a village.’

Vrye Denker

#HoekomEkBly

Om te bly, selfs al kan jy gly, is 'n hartsding wat miljoene Suid-Afrikaners deel.

Mense & Kultuur

Is jy nie Grethe Fox nie?

'n Gesprek met Grethe Fox uit die Vrye Weekblad-argief van 1990.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Oor voorheen bevoordeelde studieskuld

Staatsgeld moet nie naskoolse studies om maatskaplike redes befonds nie, sê Frans Geldenhuys.

Klubhuis

As die skoen (rok) pas …

Kan ons vroue nie goed lyk in klere wat hier vir ons ontwerp en gemaak is nie?