Vrydag 21 Mei 2021

KLOMP VRAE OOR REBEL-GENERAAL

Nuus & Politiek

Wie is Mojo Motau regtig?

Watter duistere geheime lê in die oudhoof van verdedigingsinligting se verlede in Umkhonto weSizwe?

Vrye Denker

Eerder boereraat as entstof

Afrikaners is erg skepties oor Covid-entstowwe. Is hulle hardkoppig of met die helm gebore?

Vrye Tyd
Gratis

Jy is nooit te oud om te skei nie

Al daal egskeidingsyfers in die meeste ouderdomsgroepe, is mense van 50 en ouer op ’n streep op pad na die skeihof.

Mense & Kultuur

Phumzile van Damme uit as LP

Ná verskeie skimpe op Twitter is bevestig: Van Damme het bedank. Hier is ons onderhoud met haar verlede jaar.

Mense & Kultuur

Job Maseko: SA se vergete oorlogsheld

Die storie van ’n vergete held van die Tweede Wêreldoorlog, en die veldtog om hom die Victoriakruis te laat ontvang.

Mense & Kultuur

Die man met die baard: Sangoma Sandilands

Neil vertoon sy talent as stemkunstenaar, liriekskrywer, komponis en musikant op sy debuutalbum, Maanskyn.

Gesondheid & Omgewing

Oppas: Ons weet nog te min van banting en keto

Ons weet nog hopeloos te min van die langtermyngevolge van diëte met ’n lae laekoolhidraat- en hoë vetinhoud.

Nuus & Politiek

Baleka versinnebeeld die ANC se siekte

Hoe die oud-Speaker van die waarheid weggehol het, en David Mahlobo se liegstories voor Zondo.

Vrye Denker

Magashule is g’n Jacob Zuma nie

Ace veg nou vingeralleen in sy oorlog; soos ’n vals Harry Potter-karakter wat ’n towerstaf rondswaai.

Vrye Denker

’n Goeie kans vir verkiesingshervorming

Hervormingsvoorstelle is ’n ideale kans om van proporsionele verteenwoordiging ontslae te raak.

Gesondheid & Omgewing

Die pad van Hogsback na Keiskammahoek

Twee kontrasterende wêrelddele: een bekend aan toeriste, en dan 'n vervalle deel, maar waar mense bemagtig word.

Mense & Kultuur

Wat kyk jy?

Aanbevelings vir onmisbare kykstof, van 'n polisiereeks uit Indië tot 'n dokumentêr oor 'n identiese drieling.

Ekonomie & Geldsake

’n Helse klomp niemands

Wat het Facebook, Instagram en Whatsapp gemeen? As jy eers in is, is jy in, en dit het geldelike implikasies.

Mense & Kultuur

Beloftes maak skuld

The Promise, Damon Galgut se jongste roman, is 'n hellevuur van morele bankrotskap, skryf Jonathan Amid.

Ekonomie & Geldsake

Loongaping: Wat sê dit van vroue se waarde?

Elke denkbare aanwyser toon dat vroue steeds nie na waarde geag word nie.

Mense & Kultuur

Madonna: The Maggie Thatcher of postmodernism

Die ‘bevelvoerder van die kulturele vleuel' van die oorspronklike Vrye Weekblad het oor Madonna se boek Sex geskryf.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

Ekonomie & Geldsake

Menswaardigheid is ons kosbaarste pêrel

Max du Preez stel die saak vir 'n basiese inkomstetoelae.

Vrye Tyd
Gratis

Kook & Verdriet

Herman Lategan skryf 'n ode aan Seepunt se vergange eetplekke en dié wat nog blymoedig vasbyt.

Vrye Denker
Gratis

Om vry van jouself te wees

Die verhaal van Malvory Adams se afrekening met die verlede.

Mense & Kultuur

’n Winternag met die nuwe Winterbach

In Ingrid Winterbach se nuwe boek is vele voetpaaie na nêrens, maar dis onderhoudend en wemel van blink goed.

Nuus & Politiek

Rassis op die ashoop van die geskiedenis

In Vrye Weekblad van 20 Februarie 1990 vertel vriend, vyand en familie hoe hulle Hendrik Verwoerd onthou.

Vrye Denker

Mooi loop, Oom Vlok

Die destydse minister van polisie het anderhalf jaar gelede by Max de Preez gaan kuier en hom om vergifnis gevra.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Verwaarlosing gaan oor eerbares en oneerbares

Waaraan is ons skuldig om toe te laat dat 'n ikoniese juweeltjie op ons tuinroete sterf: Is dit luiheid of aspris?

Klubhuis

’n Bredie is ’n (lekker) droë ding

'n Bredie moet baie saggies prut in sy skaapvetjies.