WAT BETEKEN DIÉ VLAG DAN, SA?
‘Dis maar hoe ons julle Boertjies hanteer ...’
Proble-Maties: Hoe lyk dit met meer van die waardes waarin Afrikaners kamtig glo?
‘Help ons, want niemand anders kan nie’
Hoe SA se Gift of the Givers ook in Oekraïne die nood help verlig.
Kyk na die héle telbord, Piet
Magnus Heystek bespiegel hoekom Piet Croucamp sy mes vir hom in het.
Nee, daar is nie ’n ‘p’ in ‘oesfees’ nie
Nampo is 'n toonbeeld van hoe SA se landbouers oorleef deur aan te pas by veranderende omstandighede.
Op soek na ‘Ware Afrikaners’
Moet die Afrikaanses wat hulle op Christenskap roem en so vloek nie weer die evangelie gaan lees nie?
’n Papiervliegtuig, ’n woudkind en ’n vyeboom
Die nuutste aanbod van J.G. Jesman, Harlan Coben, Richard Powers en Elif Shafak.
Roe vs. Wade: ’n hoeksteen wankel
Die omkeer van dié 1973-hofuitspraak oor aborsie kan ’n reeds bitterlik verdeelde VSA nóg nader aan ’n breekpunt dryf.
Hoe Transnet SA laat ontspoor het
Transnet se klaaglike mislukkings is net so verwoestend as dié van Eskom.
Jy word nie eers ’n rassis as jy groot is nie
Oor bestraffende of versoenende geregtigheid ná die pie-voorval, en oor CNN wat nie ’n betroubare bron is nie.
Huis Marais soos ons dit geken het, is hopelik verby
Na nóg ’n rassevoorval hoop ’n oudinwoner dis nou regtig die einde van Huis Muis.
Die ANC se idees het opgeraak
Die regerende party het vergeet wat die doel van die regering is. Of dalk het hulle nooit geweet nie.
Staatskaping: Wat van die geld vir vervolgings?
As daar nie suksesvolle vervolgings is nie, kan die bloedhonde mekaar begin opvreet.
Lientjie se Mediterreense spens
Met hierdie produkte in voorraad kan jy amper enige ding onder die son uit jou kombuis optower.
My ma se huis is leeg, en my hart is seer
Eendag het aangebreek en die kamers vol goed vir ‘eendag’ moet leeggedra word. Totdat net die herinneringe oorbly.
WAT DINK JY VAN ONS?
Sê jou sê oor Vrye Weekblad
Neem deel aan ons kort opname en sê vir ons van watter inhoud in Vrye Weekblad jy hou.
TEKEN IN, LAAI AF, EN LEES SAAM
Geniet Vrye Weekblad op ons app
Lees jy lekker aan Vrye Weekblad? Jy kan nóg lekkerder lees op die app.
Pak weg die viool, keiser Cyril, jou land brand
Die vlagdebakel is ’n metafoor vir die verstommende onsensitiwiteit en onbekwaamheid van die ANC.