3 November 2023

Vrye Denker
Gratis

Irritasies, verrassings en ’n snuffelurk

As jy een keer met ’n enkele punt wen, kan dit seker as geluk afgemaak word. Drie maal in ’n ry? Aikôna.

Vrye Denker
Gratis

Te hel met die politici

Die vervreemding tussen politieke klasse en gewone Suid-Afrikaners het nou ’n oënskynlik onoorbrugbare kloof geword.

Nuus & Politiek
Gratis

Froneman: Die ANC verdien nie om SA te lei nie

Die regering het geen kapasiteit meer nie, sê Sibanye-Stillwater se uitvoerende hoof.

Vrye Denker
Gratis

SA moet vasklou aan Agoa en wat dit bied

Dalk was vrese oordrewe dat SA weens die Lady R-debakel sy Agoa-handelsvoordele sou kon verloor.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

11 leierskapslesse wat die wêreld nou nodig het

Afrika moet gesien word as bydraer tot nuwe kennis. Die leierskap in die Bokspan doen presies dít, sê Louise van Ryn.

Vrye Denker
Gratis

Só melk jy ’n Wêreldbeker op jou rak

Politici sorg dat hulle met groot gebeure in die kollig bly. Maar ontnugtering kan weer volg op 2023 se nuwe ‘hoop’.

Vrye Denker
Gratis

’n Bok-vrou in ’n All Black stronghold

Jy wed nie 1 000 bokke teen ’n vrou wat ’n game lees soos jy boeke lees nie.

Sêgoed wat ons wil verbied

 

  1. Dankie, my champ.
  2. Hoi poloi (vir deftig).
  3. Lekke my pellie/tjomma.
  4. Ou – soos in: “’n Ou moet maar aan die einde van die dag besluit wat die beste is vir ’n ou se eie toekoms.”
  5. Aan die einde van die dag.
  6. Boys – soos in “toe sê ek, boys, ons moet maak soos beesmis en innie pad val.”
  7. Ou mense wat jong mense uittrap en preek oor hulle “tannie” genoem word – maar dit op ’n meerderwaardige, tannierige manier doen.
  8. Wit mense wat swart mense “chief” en “sisi”.
  9. Strongs.
  10. Oukiedoukie.
Vrye Denker
Gratis

Saffraangoue dae in die tyd voor selfone

’n Stowwerige antwoordmasjien het hom teruggeneem na ’n eenvoudiger wêreld, ’n era van sorgelose optimisme.

Vrye Denker
Gratis

Ek wed my geld op die welsynsmeisie

Wat is dit met die bure wat sy rustige TV-tyd laatnag op Saterdae so ontwrig met hulle gefuif?

Vrye Denker
Gratis

Max Price: Wat van ‘leading FOR change’?

’n Kyk op die troebel en turbulente onlangse geskiedenis van studenteprotes in ons land.

Vrye Denker
Gratis

Waarvoor is ons bereid om te sterf?

Afgesien van die Springbokke, wat anders het ons as Suid-Afrikaners om ons agter te skaar?

BOEKE

Boeke
Gratis

Bloed en derms tussen die blaaie

Ons boekeredakteur het twee boeke oor katastrofale kinderjare gelees, en die blywende letsels wat mense laat moor.

Boeke
Gratis

Ouma is heimlik ’n kranige loodgieter

Eksentrieke karakters; ’n meesleurende plot; delikate vertellings soos versierde papierwaaiers; en poëtiese taal.

Boeke
Gratis

Boeke en wysies vir die langpad

Op ’n blommekyktoer in Namibië het oudioboeke en musiek die reis onvergeetlik gemaak.

Boeke
Gratis

Patti Smith, rocker en woordsmid

Sy’s charismaties en weet hoe om ’n gehoor te vermaak, sê ons skrywer ná die bekendstelling van ‘A Book of Days’.

Boeke
Gratis

Kan jy leer rou of suksesvol wees?

Hier is leiding oor ’n handvol nuwe boeke in die leesoerwoud.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Poging tot diefstal van ’n frikkadelresep

Adders sal tot lae en gemene planne daal om 'n gesogte resep in te palm.

Vrye Tyd
Gratis

’n Alternatief vir gekys vs. op jou eish

Ál meer mense kies om hulle kragte saam te snoer in woongroepe wat hulle menswees respekteer.

Vrye Tyd
Gratis

Pastasous vir haastige meisies

Mense verskil oor wat die oorsprong van puttanesca-sous is. Moenie dat die feite ’n lieflik ongure storie bederf nie.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Stokkielekkers en die vissmeer-wederkoms

Die goeters op ons radar wat jy nie wil misloop nie.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Johan Myburg

Hy sou graag ’n kopie van ‘Houd-den-bek’ vir persoonlikhede in die Afrikaanse musiekbedryf wou gee.