8 Desember 2023

Mense & Kultuur
Gratis

Elita de Klerk: Deur my hartseer sien ek SA se trauma

Dit was in haar verlies as weduwee dat sy die land se pyn ook in die oë gekyk het.

Vrye Denker
Gratis

2024: Wie gaan gee en wie gaan neem?

Opposisiepartye sal moet verstaan hoe 'n geloofwaardige alternatief vir die ANC gebou kan word.

Nuus & Politiek
Gratis

Aanstap rooies! Die EFF róér

Die EFF se steun is aan die groei. As dié tendens voortduur, kan die party in 2024 dalk groter as die DA wees.

Vrye Denker
Gratis

Laat die reis met jou gebeur

Die avontuur het uit ons reise verdwyn. Dis tyd dat jy net weer in ’n rigting inneuk.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Nuus & Politiek
Gratis

‘Dis tyd vir my om die ANC te verlaat’

Mavuso Msimang se volledige bedankingsbrief aan die sekretaris-generaal van die ANC.

Vrye Denker
Gratis

Die kollig-effek

Mense wat vrees dat hulle opgemerk, dopgehou of gëevalueer word .

Mense & Kultuur
Gratis

James Matthews is nog vuur en vlam

Die digter en ‘afvallige' skrywer verkondig die waarheid steeds aangrypend.

Vrye Denker
Gratis

’n Laaste ronde saam met Shane MacGowan

Die rockster wat dwarsdeur sy lewe aan die dood se deur geklop het.

Vrye Denker
Gratis

Hoe fotografie sy wese verloor het

Digitale kameras het fotografie algemeen en byna betekenisloos gemaak.

Ekonomie & Geldsake
Gratis

’n Testament: Waaroor gaan die lawaai?

’n Testament dien nie net as ’n regsdokument vir bateverspreiding nie.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

As ’n hond jou drie maal laat kraai

Sprokieskarakter duik in stof weens ’n begeerlike honnekind met ’n rooi nekband.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Van hackers tot ’n cool vakansie-look

Aanhaling van die week: Closure is a greasy little word which, moreover, describes a nonexistent condition. The...

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Karen Zoid

Die geliefde president van die ‘Republiek van Zoid Afrika' praat met Laureen Rossouw.

Boeke
Gratis

Drie noirs vir die najaar

Naelbyt-opsies as jy wil ontsnap van beurtkrag, waterskaarste en dringende take.

Boeke
Gratis

Die verskrikking van slawerny verwoord

Die skrywer daal af na die dal van slawerny, wat die betrokkenes se gees vernietig het.

Boeke
Gratis

Kookboeke vir herlees en herbesoek

Joan Hambidge bespreek kookboeke oor eksotiese bestemmings.

Boeke
Gratis

Doktersbesoeke is dodelik

'n Storie in enkele woorde en jy kan 'n boek wen met jou kreatiewe skryfwerk.

Boeke
Gratis

Kerneels maak ons lus vir boekevat

Van 'n erg leesbare vertaling van die ‘Iliad’ tot Monroe-skinderstories en ’n verhaal van verlies.