15 Desember 2023

Nuus & Politiek
Gratis

Rooi ligte flikker vir (rooi) kernkrag

Max wonder of ooreenkomste met Rusland verband hou met die ANC se bankrotskap en die 2024-verkiesings.

Vrye Denker
Gratis

Die laaste sien van die blinkkantien?

Redes om na die groen gras van Suid-Afrika terug te keer.

Nuus & Politiek
Gratis

Op die spoor van marteling, ontvoering en moord

Open Secrets beweer in 'n reeks ondersoeke dat 'n ‘Death Squad' in die Nasionale Weermag bestaan.

Vrye Denker
Gratis

’n Militêre pad na vrede in Gaza en Israel?

’n Kolonel in die Amerikaanse leër gee sy perspektief op die oorlog.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Lesse uit Argentinië se stryd om oorlewing

Die lewe met inflasie van 150% en ’n anargis-kapitalis aan die stuur.

Vrye Denker
Gratis

Kerneels deel sy musiekskatte

Lesers sal nooit weer kan kla hulle het nie genoek musiek in hulle lewe nie.

Vrye Denker
Gratis

’n Pretbederwer voor Kersfees

Die doodsklokke lui vir die Christendom omdat die Weste 'n verbeelde heilige uit millennia voor die Verligting verwerp.

Vrye Denker
Gratis

’n Onskryfbare Kersverhaal

’n Hedendaagse Herodes saai verwoesting op ’n skaal wat Amerika afgunstig sou maak.

Vrye Denker
Gratis

Kersfees met my Gallotone-kitaar

Krismis, Kimberley en hemelse musiek by Handle House.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Evolusie van die baardbeweging

Baarde, snorre en bokbaarde is oukei, laat hou dit tog net in toom.

Vrye Tyd
Gratis

Maklike feeskos uit Anneliese se gunstelinge

Teen die tyd dat die vuur brand en die son sak, is niemand meer lus om hulle in die kombuis te gaan afsloof nie.

Vrye Tyd
Gratis

Kersmaaltye om die siel te verkwik

Resepte wat gebruik maak van produkte in seisoen.

Vrye Tyd
Gratis

Dis die seisoen vir veerpyltjies

As almal bôlle doelloos rondskop, kom die Wêreld-veerpyltjietoernooi tot die redding.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Hope idees vir ’n feestyd met woema

Goeters op ons radar wat jy nie wil misloop nie.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Hunter Kennedy

Op 41 voel Hunter Kennedy vir die eerste keer of sy kop weer reg aangeskroef is.

Boeke
Gratis

Plaaslike skryftalent oorrompel

Afrikaanse boeke wat Deborah Steinmair se jaar laat klop het.

Boeke
Gratis

Ferreira se nuwe roman is poësie

‘Die melkweg en die miskruier’ beeld Suid-Afrika se geskiedenis veelkantig uit.

Boeke
Gratis

Om in ander se skoene te stap

Lees oor karakters wat anders as jy lyk en dink. Dit skarnier vensters in jou kop oop.

Boeke
Gratis

Ratte van die Nazi-moordmasjien

Liefde in 'n tyd van oorlog, en oor aanspreeklikheid, boosheid en medemenslikheid.

Boeke
Gratis

Oor Musk, Mantel en Garraway

Kerneels skryf oor ’n warhoofdige, ’n mensch en ’n skrywer op wie hy nou nog meer verdot is.

HIERDIE WEEK SE GESELSBRIEWE