22 Maart 2024

Nuus & Politiek

Markus Jooste het ons almal vir oulaas besteel

Dit sou beter gewees het as die Steinhoff-grootbaas nog gelewe het.

Vrye Denker

‘Moet ons nie met demokrasie vertrou’

Die Russe se voorkeur vir outoritêre leierskap verklaar gedeeltelik die uitkoms van die onlangse verkiesing.

Gesondheid & Omgewing

Te veel sit is die nuwe rook

Om minder te sit is moontlik die beste gesondheidsraad wat jy nog nooit gekry het nie.

Vrye Denker

’n Pandemie van vrot kommunikasie

Dis op 27 Maart vier jaar sedert ons eerste Covid-lockdown.

Nuus & Politiek

Msholozi, isn’t it past your jailtime?

#TheRealSONA, die SS Stalingrad wat voortstoom en Naledi Pandor wat in Amerika kleitrap en geboelie word.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Die smalle weg deur Angola

Dié verstommende verhaal is nie grootpraat of slimstories nie. Dis eintlik ’n alledaagse Afrika-storie.

Vrye Denker

Kom ons worry eers weer Maandag

Dis nou eers tyd vir Braaivleis! Rugby! Sonneskyn!

Vrye Denker

Sangomas is nie almal so nie

Die Joshlin-aakligheid het sangomas ’n baie slegte naam gegee, maar hulle is nie almal so nie.

Vrye Denker

Gaza beleef eeu se eerste holocaust

Israel gebruik Nazi-logika, en Duitsland het een van Tel Aviv se grootste wapenverskaffers geword.

Vrye Denker

Ek identifiseer as ’n papegaai

Dis ’n deug om ander se groter insigte raak te sien en dit jou eie te maak.

Vrye Tyd

Klagat-toeriste en Karoofantasieë

Puntenerige toeriste is genoeg om enigeen die hasepad te laat kies.

Vrye Tyd

Kgalagadi-kampkos

Amateur-kampeerders kan ondanks tekortkominge lekker eet waar hulle ook al tent opslaan.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Orkas, springmielies en podsendings

Van 'n manier om nuwe lewe in jou ou hi-fi te blaas tot restaurante vir varkie-huggers.

Vrye Tyd

15 vrae vir Andries Bezuidenhout

Andries Bezuidenhout is 'n akademikus, musikant, skilder en digter.

Boeke

Koreaanse manie nie vir almal

Ons boekeredakteur resenseer twee Koreaanse boeke en ’n verruklike riller.

Boeke

Snoek en haar nuwe boek

Die enigmatiese Anoeschka von Meck gesels oor ‘Twa die tydloper'.

Boeke

Die spioen dra Prada

Analise Assad vernietig stereotipe idees oor Arabiese vroue terwyl koeëls fluit en bloed vloei.

Boeke

Vigs, spioenasie en liefde

Twee biografieë van mense wat voluit geleef het, 'n storie oor 'n spioen en 'n goedvoel-liefdesverhaal.