Vrydag 14 Augustus 2020

DIE KRYGSHERE VAN MAGSPOLITIEK

Vrye Denker

Ramaphosa speel ’n delikate spel

Die president is reg om alles wat hy kan te doen om die ANC bymekaar te hou, skryf Piet Croucamp.

NÓÚ KOM DIE GERAAMTES UIT

Nuus & Politiek
Gratis

Kommissie hoor van sakke met kontant

Sakke vol geld en ritte na die Guptas was gister deel van die kaping-getuienis, berig Mawande AmaShabalala.

Nuus & Politiek
Gratis

Die ‘Weekend Special’: God red ons

Yolandi Groenewald doen verslag oor die bisarre getuienis van Des van Rooyen voor die Zondo-kommissie.

WES-KAAP SE SILWERVOS

Nuus & Politiek

Die Wind(e) van voor

Ons kan premier Alan Winde van die Wes-Kaap maar op die skouer klop, meen Anneliese Burgess.

COVID-OLIFANTE IN DIE VERTREK

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Goeie nuus oor Covid-getalle, maar ...

Die pandemie se naelloop is verby, nou wag die marathon, skryf Elsabé Brits.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Hulle waag hul lewe om ander te red

Paramedici se werk is dikwels vreesaanjaend – en Covid-19 het hul daaglikse uitdagings vererger.

#BOEKBEDONNERD NR. 2

Mense & Kultuur

Vir mense wat hou van lees

Hier is ons tweede #Boekbedonnerd-wat-nie-'n-boekeblad is nie. Saamgestel deur Anneliese Burgess.

GESOEK: BEKWAME POLITIEKE SJEFS 

Nuus & Politiek

Slagveld van onbeholpenheid

Die einde wink vir Denel as niemand tot sy redding kom nie, skryf Erika Gibson.

Mense & Kultuur

Die broeiplek van bendegeweld

Vir werklose jongmense in Kaapstad raak die bendelewe ’n al hoe aanlokliker opsie, skryf Don Pinnock.

VÊN SE JUWELE, EN ’N SNOTKLAP

Vrye Denker

Ons mis Vên se skerp politieke brein

Max du Preez wonder of Van Zyl Slabbert die gemors van vandag voorsien het, en gee Dali Mpofu ’n snotklap.

EN WIE BETAAL VIR DIE GELAG?

Mense & Kultuur

Kan Ingonyama-trust se sake vertrou word?

Desiree Erasmus skryf al hoe meer vrae hang oor die Ingonyama-trust en grondeienaarskap in KZN.

Ekonomie & Geldsake

Trump mik dalk vir jou pensioengeld

Só kan die Amerikaanse president se anti-China-sentiment jou raak, skryf Giulietta Talevi.

HALLO, KAFTAN, WAAR WAS JY?

Vrye Tyd

10 modelesse uit die pandemie

Annelize Visser bekyk die fiasko wat die modewêreld getref het, en waag ’n paar voorspellings oor die toekoms.

VROT VRUGTE EN EEN GOEIE DRUIF

Nuus & Politiek

Lekker jobbies vir die kaders

Is daar inmenging en ondermyning teenwoordig in die aanwysing van nuwe raadslede vir Nyda? Willem Kempen berig.

Vrye Tyd

Alkoholvrye winste in maer tye

Drank met min of geen alkohol is een van die min ligpunte vir die bedryf tydens die inperking, sê Richard Holmes.

KYK VERBY DIE VUIL

Vrye Denker

’n Ode aan die ware vreeslose vroue

Dié Vrouemaand wil Anastasia de Vries die anties langs die wasbaddens vereer.

BOOSWIGTE, HEKSE EN KONINGINNE

Mense & Kultuur

Helde, booswigte en beelde wat pla

Peter Vale beskryf hoe vyf spotprente deur T.O. Honniball gehelp het om Afrikaner-nasionalisme te versterk.

Mense & Kultuur

Vroueskurke wat lesers in hul sokkies laat sidder

Deborah Steinmair bring hulde aan die heksekoor van vrouebooswigte in fiksie.

SNAARGHOEROES MET GROOVES

Mense & Kultuur

Kitare is Prozac met snare

Haar geliefde Höfner-kitaar sit Madeleine Barnard op die spoor van drie muso’s met ’n passie vir hul snare.

STORIES KAN DIE WÊRELD VERANDER

Mense & Kultuur

KORTVERHAAL | Onse Rus

'n Uitsonderlike liefdesverhaal deur 'n leser is die tweede in ons kortverhaaluitdaging.

Mense & Kultuur

Wat word nou van joernalistiekstudente?

Die media is in die knyp, maar dit maak steeds sin om joernalistiekstudente op te lei, skryf Marenet Jordaan.

’N BLOM EN ’N KNOL WAT GATE VUL

Vrye Tyd

Lekker aartappels sonder veel fieterjasie

Frederik de Jager maak gebakte aartappels met vyf verskillende vulsels.

NIKS STUIT DIE WEN IN WENDA

Mense & Kultuur

Wenda Nel op pad na Spele, Covid en al

Die 400m-atleet Wenda Nel het begin voorberei vir volgende jaar se Olimpiese Spele. Jody Hendricks gesels met haar.