Vrydag 23 Desember 2022

DE RUYTERS VAN DE TAKBOK-ROCK

Nuus & Politiek
Gratis

Vakansiegangers se bondgenote teen die ANC

Oor die volgende 18 maande gaan die ANC alles in die stryd werp om die 2024-verkiesing te wen.

Vrye Tyd
Gratis

Messi en die mufa-faktor

Waarom die Wêreldbeker Argentinië s'n is.

Vrye Tyd
Gratis

We freakkings

'n Kortverhaal vir die Kerstyd uit Emma Bekker se bundel Vel.

Vrye Tyd
Gratis

Fees vir die enkeling en die eenvoud

Ons is verwonderd oor so min dinge, so gelate in ons middelklasvoorbeeldigheid.

Vrye Tyd
Gratis

5 resepte vir die feestyd

Kry hier inspirasie vir maklike slaaie en poedings waarvoor jy jou nie hoef af te sloof nie.

Vrye Tyd
Gratis

Liedjies wat boodskappe bevat

Taylor Swift was nie die enigste een wat in ’n liedjie afgereken het met ’n eks nie.

Vrye Tyd
Gratis

Die Adirondack – stoel met ’n siel

Geen stoel kan jou so insluk en laat ontspan nie. En dit het alles begin by tering.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan die Hooftakbok

Vader Kersfees se jare lange metgesel verklap geheime oor die geliefde figuur in rooi.

GOUD UIT DIE ARGIEF

Mense & Kultuur
Gratis

Karen Zoid | Ere-professor van Afrikaanse rock

Danksy die pandemie is die Republiek van Zoid Afrika ’n wyer land, vertel Karen Zoid vir Annelize Visser.

Mense & Kultuur
Gratis

De Ruyter en de Eskom-gifkelkie

Nege maande ná sy aanstelling is André de Ruyter stewig in die Eskom-saal, skryf Anneliese Burgess.

Mense & Kultuur
Gratis

Jaypee: Ma Grieta se legendariese seun

Onthou jy Jaypee Malherbe se briewe aan sy ma? Die bekende haarkapper vertel sy storie.

Vrye Tyd
Gratis

Van Argentinië na Chili: busry is nie so bad nie

Jacques Pauw verruil die Inka-valleie van Noordwes-Argentinië vir die beroemde vismark van Puerto Montt in die suide...

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Gay-wees: Dis in jou gene … én die omgewing

Daar's nie een gay-geen nie, maar ’n kombinasie van biologiese en omgewingsinvloede, skryf Elsabé Brits

Gesondheid & Omgewing
Gratis

M is vir menopouse

Menopouse, eers die onnoembare, het nou ietwat van ’n bekentenis-oomblik.

Mense & Kultuur
Gratis

Hitler in ’n grot en 5783 hier gaat ons!

Tussen amperse eindes en twyfelagtige beginne.

Nuus & Politiek
Gratis

Plaasmoorde: Skimme van geweld wat ons hart oopkloof

Plaasmoorde is deel van die genadelose aanslag op al ons mense, sê Anneliese Burgess

Mense & Kultuur
Gratis

Toe ‘Sexcelsior’ wêreldnuus geword het

Die wonde van die Ontugwet-gebeure in 1971 op ’n Vrystaatse dorpie lê nog vlak.

Nuus & Politiek
Gratis

Eens had ons leiers soos Moshoeshoe

Die beste rolmodel kom uit ons eie geskiedenis hier aan die suidpunt van Afrika.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE