Vrydag 27 Januarie 2023

TYD OM STAAL TE WYS

Nuus & Politiek
Gratis

Die ‘ontkaping’ van Fort Hare

Sakhele Buhlungu bly ná ’n sluipmoordpoging vasberade om UFH uit ’n moeras van bedrog, korrupsie en wanbestuur te kry.

Nuus & Politiek
Gratis

Anderkant Eskom wemel dit van oplossings

Met ’n beter houding en slimmer reëls kan beurtkrag iets van die verlede word.

Vrye Denker
Gratis

’n Nuwe UDF word beplan om Mzansi te bestuur

Corné Mulder beraam tans planne vir ’n nuwe UDF-beweging om Suid-Afrika ná 2024 te bestuur.

Vrye Denker
Gratis

Die dag van die mooiste heelmaakwoorde op aarde

Die droeftes van die vorige dae. Vandag streep ons af, see se kant toe, agter berigte der dolfyne aan.

Nuus & Politiek
Gratis

Is bedrieër en dief ’n vroulike reeksmoordenaar?

Die eens statige Zaheera Boomgaard se deftige klere en kapsel is weg. Sy verskyn weer in April in die hof.

Vrye Denker
Gratis

Waar kom Koerland vandaan?

Ons bekyk alledaagse idiome wat by nadere ondersoek dronkslaan. Waar kom dit vandaan?

Vrye Denker
Gratis

Liedjies oor die donker, vir die donker

Hier is ’n paar liedjies wat kan help keer dat jy waansinnig raak tydens beurtkrag.

Boeke
Gratis

Die ragfyn krag van vroue

Van balletskoene tot mak kraaie – vroue druk hulle stempel af.

Boeke
Gratis

Sy raak hoenderkop op boeke

’n Toegewyde digter, prosateur en letterkundige leen nie haar boeke uit nie, want daar’s broodnodige kantaantekeninge.

Boeke
Gratis

Ons smulpaap kies die sappigste oes

Ons dink dalk hierdie tyd van die jaar gaan min aan op die boeketoneel, maar eintlik krioel dit van nuwe aanbiedings.

Boeke
Gratis

VWB se lesers het talent

Ons spog weer met drie lesers se bydraes. Hulle wen boeke van Graffiti.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Van pieperig tot ’n pokkel wat pikkel

Hierdie nuwe sport versprei soos ’n veldbrand en kan jou van ’n pokkel in ’n prins(es) laat verander.

Vrye Tyd
Gratis

Die gruwelike avonture van Onderbroekzombie

Hoe om ’n gruwelfilm te verfilm, of nie. Deur iemand wat as ’n ekstra in flieks begin het.

KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Petrus Vaalbooi lees die tekens

’n Leser skets vir ons ’n prentjie van ’n legendariese storieverteller en klimaatsaktivis.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE