24 Februarie 2023

KAAL ENGELE EN KLOSKANT-KEISERS

Nuus & Politiek
Gratis

Mosi II: Kaal keiser diep in Rusland se gatsak

Suid-Afrika wys sy ware kleure oor wie sy bloedbondgenote is en Rusland wys hy het darem nog enkele vriende oor.

Vrye Denker
Gratis

Begrotingsrede swig voor De Ruyter, gryslys

Enoch Godongwana se geloofwaardige begroting word deur twee dramatiese gebeure ondermyn.

Nuus & Politiek
Gratis

Oekraïne ná ’n jaar: Die wêreld is op ’n mespunt

’n Jaar na Rusland se inval in Oekraïne het die presidente van Rusland en Amerika albei oorwinning belowe.

Nuus & Politiek
Gratis

’n Dag in die lewe van Suid-Afrika se beste burgemeester

Geordin Hill-Lewis is in beheer, maar sy styl is informeel.

Nuus & Politiek
Gratis

Die uitsprake wat André de Ruyter gesink het

Die gesig van Eskom van die laaste drie jaar het Woensdag summier die trekpas gekry ná ’n onthullende TV-onderhoud.

Nuus & Politiek
Gratis

Het Afrika ’n probleem met inligtingsbesoedeling?

Ons vasteland is ’n teiken, en een met min verweer.

Mense & Kultuur
Gratis

Van kos en wyn in Ushguli en Tbilisi tot Kakheti

Georgië is tans een van die bekostigbaarste bestemmings vir Suid-Afrikaners, en een van die mees eksotiese.

Vrye Denker
Gratis

Toe die Kaap nog half-Hooghollands was

Ons boekeredakteur glimlag oor die aankondiging van Belangrike Nuwe Boeke op die omslag van ’n boererateboek van 1962.

Mense & Kultuur
Gratis

Trefferparades: Girl power slaan nuwe koers in

Hy het gedink treffersparades het met die koms van digitale musiek uitgedien geraak. Hy was verkeerd.

Boeke
Gratis

Twee plaaslike juwele wat flonker

Mens kyk maklik blink klippies by jou eie agterdeur mis. Hier’s twee Suid-Afrikaanse boeke: een Engels, een Afrikaans.

Boeke
Gratis

Die onverklaarbaarheid van toeval

’n Storie oor hoe ’n skrywer op haar oudag terugkeer na Joseph Conrad en eindelik ’n verhaal oor jeug begin verstaan.

Boeke
Gratis

Die fyn spel tussen feit en fiksie

Lesers wil weet wie of wat was die inspirasie vir ’n teks. Maar hoe balanseer die skrywer werklikheid en verdigsel?

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

And now my love?

’n Eerstejaartjie word Marthe Keller en daarmee die kampusheld se fiksasie.

Vrye Tyd
Gratis

Kaal in kloskant

Pierre Fouché span die ragfyn kuns van kloskant in om homo-erotiese kuns te skep.

Vrye Tyd
Gratis

’n Engel het teruggekeer

’n Lofrede aan die Hollywood-ikoon Raquel Welch.

Vrye Tyd
Gratis

Koebaai alkohol, dis verby tussen ons

Waarom dit ’n wêreldwye trend is om ’n geleentheidsdrinker of geheelonthouer te wees, en wat kan jy dan drink?

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Gideon Lombard

Dié akteur en regisseur noem die dinge wat mense nie van hom weet nie.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE

Daagliks
Gratis

Mooi loop, Peter Jones

Daagliks
Gratis

Om die slaap tegemoet te stap