16 Junie 2023

Nuus & Politiek
Gratis

Primêre sanksies teen SA ’n laaste uitweg

Die VSA en die EU sal diplomatieke druk op SA bo primêre sanksies verkies.

Nuus & Politiek
Gratis

Tel jou seëninge, Mzansi

Suid-Afrikaners moet dankbaar wees ons het nie in ’n outoritêre staat verval en persoonlike vryhede ingeboet nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Om oor SA soos Lenin te vra: Chto delat?

Wat moet gedoen word as hierdie land wil herstel van jare se vernietigende ANC-bewind?

Nuus & Politiek
Gratis

Só werk ‘die wêreld se stiptelikste lugredery’

Oor die goedkoopste vlugte, hoe om alles betyds te laat verloop, en die lugvaartbedryf se koolstofvoetspoor.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Ramaphosa se laaste kans

Kan verlede week se krisisberaad vertroue herstel in die ANC se vermoë om die land te regeer?

Nuus & Politiek
Gratis

Swart Maties sê hulle sê

Vier alumni gesels oor hulle droom van ’n meer verwelkomende Stellenbosch.

Vrye Denker
Gratis

’n Ma soos ’n supernova

Deborah Steinmair skryf, soos gevra, iets positiefs oor haar ma. Soort van.

Nuus & Politiek
Gratis

Soos ’n hondsdol buffel in ’n glasfabriek

Suid-Afrika durf nie ‘neutraal’ staan teenoor ’n aggressor wat oorlogsmisdade pleeg nie.

Vrye Denker
Gratis

Die erwe van die vadere

’n ‘Opgemaakte’ storie vir ’n seunskind op ’n dag toe hy sy oorlede pa vergeet het.

Vrye Denker
Gratis

Geloof, hoop en koalisies

Met soveel politieke leiers wat godsdienstige uitsprake maak, moet ons op ons hoede wees vir wat die toekoms inhou.

Vrye Denker
Gratis

Wat ís dit omtrent daai flitsie?

My gewese en toekomstige girlfriend Little Cat Zee is klaar met country-musiek.

Vrye Denker
Gratis

Bottelnek, Pride en Gayle

Die skrywer en trans vrou Dianne du Toit Albertze antwoord in Pride Month ongemaklike vrae.

Boeke
Gratis

Leeslys van ’n invalide

’n Lysie boeke wat jou soos ’n besetene sal laat lees, of jy nou kranklik is of nie.

Boeke
Gratis

Verlies, vervreemding en literêre moord

Oor Michiel Heyns se jongste boek oor ’n ongenadige wêreld waar mense monsters word en honde mensliker is as mense.

Boeke
Gratis

Javier Marías én Tomás se laaste hoera

Die glans van die Spaanse skrywer word in sy laaste roman bevestig.

Boeke
Gratis

Atwood, Pamuk en duisend-en-een nag

Oor die proses van skepping, wat metafiksie is.

Boeke
Gratis

Krag, branderplankry, kos en masturbasie

Van lektriek tot die see se eie Everest en bekoorlike peuselhappies waarvoor mens moeilik nee sê.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Samesyn as jy nie meer jagsjonk is

As Boerta kom kuier, verstaan jy waarom jy nie meer ’n gastekamer het nie.

Vrye Tyd
Gratis

Alweer ’n lawaai oor die haai polfaai

Die stiletto-oorlog dreig by die Cannes-filmfees tussen die Franse en die Hollywooders.

Vrye Tyd
Gratis

Wegraping op ’n bord

Maak ’n maklike kerrie op ’n koue aand.

Vrye Tyd
Gratis

Sweedse Seksfederasie en ander strontstories

Is Olimpiese kleure vir seks moontlik?

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Vier items wat ons lewe lekkerder maak.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Deon Maas

Dié omstrede joernalis sal homself nie date nie – hy’s ’n aangeleerde smaak.