14 Julie 2023

Nuus & Politiek
Gratis

JZ + CR: 9 + 5 verlore jare = gemors waarin SA is

Ramaphosa het self gesorg dat die geskiedenis hom as die grootste teleurstelling sedert 1994 gaan onthou.

Vrye Denker
Gratis

Vroue van 50+ vat vlam

’n Golf van Gen X-vroue het die afgesaagde ou siening dat vroue in hulle middeljare onsigbaar is, begin omkeer.

Vrye Denker
Gratis

Magsmonopolie skuil agter brandende vragmotors

Die soeklig moet op die rol van hierdie ‘bemagtigingsentrepreneurs’ val.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Warmer én kouer (met minder tjops)

’n Kenner praat oor uiterste weerpatrone oor die wêreld heen en die redes daarvoor.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Nuus & Politiek
Gratis

Skommel daai dice en skiet ’n mossie

Gwede se middelvinger vir Cyril, Fikile se dwarsklap na Gwede en Cyril se snotklap vir Paul. En Mandela en die mossie.

Vrye Denker
Gratis

’n Storie so nodig soos ’n stukkie brood

Op ’n dag soos dié, in ’n land soos dié, het sy ’n storie soos dié bitter nodig.

Vrye Denker
Gratis

Mich hat Auschwitz nie verlassen

Ons moet nie toelaat dat ons mense se wankelrige betrokkenheid by mekaar verder vertroebel word nie.

Vrye Denker
Gratis

Ek sal saam met jou sit, Lettie

’n Psigoterapeut vertel van skaamte anderkant woorde en metafore wat aanraak.

Boeke
Gratis

Biblioteek wat in die rondte tol

Ons boekeredakteur kan nie voorbly om te skryf oor al die boeke wat sy lees nie. Sy gee jou ’n deurloop.

Boeke
Gratis

’n Marathon van manjifieke obsessies

Marita van der Vyver vertel van literêre obsessies, ikone en heilige relikwieë.

Boeke
Gratis

Susters staan saam teen narsistiese ‘Godsmanne’

’n Nigeriese skrywer oorrompel die lesers met skoonheid te midde van ’n rou realiteit.

Boeke
Gratis

Van satire tot roekelose toebroodjies

Kerneels Breytenbach het ’n kraai se oog vir blink goed as dit kom by boeke. Lees en probeer gerus byhou.

Boeke
Gratis

Waarom ons beter leef as ons voorsate

Johan Fourie se boek vol literêre verwysings is insiggewend en fassinerend.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Rillers maak jou sterker (sê hulle)

Waar ’n ou rillertruuk, die wipskrik, vandaan kom en wat jy nou kan kyk as jy in ’n vreeslose bui is.

Vrye Tyd
Gratis

‘Mense hunker vergeefs na die ou Fokof’

Ná 20 jaar bevraagteken die Polisiekarre se liriekskrywer steeds die establishment.

Vrye Tyd
Gratis

Steak vir een

Ons kosskrywer deel haar gunsteling-steakresep, wat sy voortaan net vir haarself sal hoef voor te sit.