25 Augustus 2023

Nuus & Politiek
Gratis

Cyril Smuts wil ’n gevaarlike tier opsaal

SA kan dalk by Brics Plus baat vind, maar daar is ’n prys voor te betaal om saam met outokrasieë in die bed te wees.

Vrye Denker
Gratis

Avonture op die rand van die binnekring

Die Afrikaner-hoofstroom slaan lankal nie meer die kitaar nie. Maar dit is steeds daar.

Vrye Denker
Gratis

’n Brief aan my dogter voltooi die kring

Ná haar ma se begrafnis skryf Anneliese Burgess uit haar hart uit.

Vrye Denker
Gratis

Toe ’n politikus tot die redding gekom het

Geordin Hill-Lewis verdien lof vir sy ingryping om arm gr. R-kinders te help bemagtig.

Vrye Denker
Gratis

Formidabele Ferrus flankeer met woorde

Die geliefde en bekroonde digter word op 29 Augustus 70 en sê sy ‘stam uit aktiviste en moeilikheidmakers’.

Vrye Tyd
Gratis

15 + 6 vrae aan Jack Parow

Sy gunsteling-Kersliedjie is Jack Parow se ‘Merry Xmas’, sê dié gewilde rapper (sy regte naam is Zander Tyler).

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Notas uit ‘New Zilland’

In sy aangenome land hoor dié skrywer, filmmaker en busbestuurder oral Afrikaans, maar dit laat hom bewoë voel.

Vrye Denker
Gratis

Hoe vorder die entstof teen Jordan Peterson?

Trap versigtig in De Waalpark, en nie net om hondemis mis te trap nie.

Vrye Denker
Gratis

‘Afrikaanse musiek kan by die Springbokke leer’

Riku Lätti en Gideon Breytenbach sê dis hoog tyd om 'n konsert te hou en die hele Afrika te nooi.

Vrye Denker
Gratis

‘Julle laat mense vry om ons te kom vermoor’

Korrektiewe dienste se paroolstelsel laat onrehabiliteerbare moordenaars in ons samelewing vry.

Vrye Denker
Gratis

VWB loop in ’n kroeg in

Goeters wat jy nie hoef te weet nie, en tog.

BOEKE

Boeke
Gratis

Moord, voëls en raaisels

Twee nuwe romans wat jou aan die lees sal hou om agter die kap van byltjies te kom en kloutjies by ore te bring.

Boeke
Gratis

Laura Cumming, woordskilder

Ons letterkundekenner bekyk die prisma waardeur Cumming die lewe beskou.

Boeke
Gratis

Ontuisheid en die uncanny

Joan Hambidge eien S.J. Naudé se jongste roman as opera.

Boeke
Gratis

Sielsgenot en die waarde van die lewe

Boeke verskaf vir Kerneels Breytenbach sielsgenot, wat hy graag met ons deel.

Boeke
Gratis

Ons stukkende land

Vandag plaas ons bydraes van twee lesers, Karen Sennett en Anna Strydom.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Die seer van emigreer

’n Oud-Suid-Afrikaner was tot nou te rou om te skryf oor sy besluit 25 jaar gelede om Nieu-Seeland toe te emigreer.

Vrye Tyd
Gratis

Netflix se bes bewaarde geheime

Veral Netflix is vol anderstalige skatte wat ’n mens maklik miskyk.

Vrye Tyd
Gratis

Delana se brandnetel-risotto

Met hierdie wenresep het ’n oud-Weskusser haar Italiaanse skoonma se hart verower.

Vrye Tyd
Gratis

Klaagliedere van die rugby-bitterbekke

Suid-Afrikaners verwag van ’n klompie jong mans om dinge beter te maak deur ’n speletjie skitterend te speel.

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Items wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.