1 September 2023

Vrye Denker
Gratis

Magtige dreuning van die ouer vrou se ontwaking

Marita van der Vyver is gatvol vir die leuens en die mites van die samelewing.

Vrye Denker
Gratis

Is die Handves-ouens beter af sonder die DA?

Leon Schreiber en Kie. plaas onhoudbare druk op die Kempton Park-ooreenkoms.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoop vir pyn, depressie, alkoholisme, alzheimers?

Die vagussenuwee, wat die brein en die liggaam verbind, wek groot opspraak in die wetenskap.

Vrye Denker
Gratis

SA knars tussen Amerika en China

Suid-Afrika is eintlik net ’n keffertjie wat saam met die groot honde hardloop.

Theodore Key | @theodore_key_illustration
Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Musiekinstrumente: Is duurder altyd beter?

Willem Kempen waag ’n toon in die woelige waters van die instrumente waarmee die wêreld se bestes musiek maak.

Vrye Denker
Gratis

Jani die avatar wat die publiek leer ken het

Jani Allan het in Julie as ’n vernielde en eensame mens in die VSA gesterf.

Nuus & Politiek
Gratis

Keer mislukkings om met innovasie, bemagtiging

’n ‘Fiksasie met innovasie’ en hoe drome tot dade lei.

Vrye Denker
Gratis

Solank die Bokke net nie die All Blacks klop nie

’n Teensin in patriotiese geesdrif kan bevrydend wees.

Vrye Denker
Gratis

Onder die radar van liefde op die grootpad

Daar is ’n lang lys van songs wat werk vir die langpad, maar vir Fred de Vries is daar een wat uitstaan.

Vrye Denker
Gratis

Nog een en nog een en nog een en nog een en ...

Die presiese oorsake van kompulsiewe opgaardery is so saamgeraap soos die goed wat opgegaar word.

Vrye Denker
Gratis

’n Kruispad met elektrisiteit

Haar straat is ’n perfekte mikrokosmos van die land. Bedags ’n gewone buurt, maar saans is dit ’n ander storie.

Vrye Denker
Gratis

Vind jou fobie

Goeters wat jy nie hoef te weet nie, en tog.

BOEKE

Boeke
Gratis

Die vuis in die lakens

Vier boeke oor geweld in intieme ruimtes – endemies aan ons land.

Boeke
Gratis

Seks, seksualiteit en die gryswêreld tussenin

Nadine Petrick skilder ’n woordprentjie van die televisieman Louis Pretorius en sy eerste boek, Kompleks.

Boeke
Gratis

Endurance: ’n skeepswrak en ’n skatkis

Lees oor Darrel Bristow-Bovey se storiereis vol digters, wetenskaplikes, ’n seeluiperd, muggie, Brönte en vele meer.

Boeke
Gratis

Soms is ek skaam dat ek ’n boek geniet het

Boeke wat jou sal inspireer en laat dink.

Boeke
Gratis

Verdwyning van die vrou met ’n vlegsel

Ons boekeredakteur het met Joan Hambidge gesels oor haar jongste roman waar sy die leser by die speurtog betrek.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Ziets in die huis!

Om op die verhoog te wees is haar godsdiens, sê Elzabé Zietsman.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Items wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Anneline Kriel

Die voormalige Mej. Wêreld geniet haar lewe in Mauritius.