8 September 2023

Vrye Tyd
Gratis

WB-voorspellings is wensdenkery

Die Bokke gaan die Skotte opdônner en die Franse in die eindstryd klop, sê Louis. Nick Mallett gee ook sy ontleding.

Vrye Denker
Gratis

Ná 20 jaar bly net een pyl oor in ANC se koker

Bitter min om oor te spog en baie om oor skaam te wees.

Vrye Denker
Gratis

Dickason: Wat die aannames als verklap

Kindermoord, wit arrogansie, entitlement en rassisme...

Vrye Denker
Gratis

Die tronk van slapeloosheid

Die slaapsteurnis wat jou tot op die rand van waansin kan dryf.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Weg van die afgrond in die gees van ’n nuwe UDF

Wat het geword van die ANC se ideale tydens die Rivonia-verhoor? Piet Croucamp gesels met Allan Boesak daaroor.

Vrye Denker
Gratis

’n Agterstraat wat soos ’n slang vervel

Cavalcadeweg het van ’n eenvoudige sameskraapsel vol randeiers in ’n plek vir opgepofte krielhaantjies verander.

Vrye Denker
Gratis

In die middel van stomp voorwerpe en bloedige gevegte

Prof. Barney Jordaan, topbemiddelaar, praat oor die kuns van mediasie en konflikbestuur.

Vrye Denker
Gratis

Die verhaal van ’n meneer van ’n mens

Die afgelope week hoor sy ’n storie wat beter as ’n handboek hulle studente leer van die gevaar van tropdenke.

Vrye Denker
Gratis

Die verskil tussen cool en sexy

Hoe definieer jy daardie ontwykende eienskap wat mense aantreklik maak?

Vrye Denker
Gratis

Van plaasmoorde tot die Albertstraat-brand

Die verborge spel van soewereiniteit laat paradigmas ontstaan wat in enige deel van ons samelewing ingeburger kan raak.

BOEKE

Boeke
Gratis

Die dag toe Lauren Beukes my laat gaap het

Ons boekeredakteur sluk swaar aan hierdie topverkoperskrywer se jongste roman.

Boeke
Gratis

Alice Oswald: Hoor so ’n rapsodis!

Louis Gaigher vertel jou meer van ’n belese, welsprekende vrou.

Boeke
Gratis

Met ’n riksja deur die geskiedenis

Joan Hambidge, of liewer, Sherlock Holmes, kyk met ’n houtoog na ’n nuwe Afrikaanse roman.

Boeke
Gratis

Alfaman en slaapkamerbul

Linza de Jager het 'n nuwe gunstelingspeurder: Sy wag nou op kaptein Strauss.

Boeke
Gratis

Van Ford tot Fraud

Internasionale titels wat binnekort by ons verskyn.

Vrye Tyd
Gratis

Drome van vlieg, verlange van sneeu

As kind kon hy in sy drome vlieg en het hy hom aan sneeu verwonder; vandag neem vliegtuie hom na sneeubelewenisse.

Vrye Tyd
Gratis

Repair revolution, hier kom ek!

Gen Z het ’n punt met hulle revolusie van naai-en-herstel.

Vrye Tyd
Gratis

Pelgrimstog met ’n pastamasjien

Hierdie pastaresep se geskiedenis strek terug na die Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Items en idees wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Sanell Aggenbach

Sy sou graag in ’n alternatiewe lewe ’n go-go-danser in New York se Studio 54 wou wees.

HIERDIE WEEK SE GESELSBRIEWE