15 September 2023

Vrye Denker
Gratis

Suid-Afrika se mening tel nie meer nie

SA is besig om ál verder na die periferie van relevansie in die internasionale politieke ekonomie te beweeg.

Vrye Denker
Gratis

Gatsha word Mangosuthu, Hyde word Jekyll

Ons moet deeglik en emosieloos na die goed én die sleg kyk van ontslape nasionale leiers.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Geheueverlies: Hoe erg is dit?

Wanneer moet jy bekommerd oor vergeetagtigheid begin raak?

Vrye Tyd
Gratis

Rugby, kaas, muggels en beurtkrag vir bier

Tien (plus een) opmerkings oor die Wêreldbeker tot dusver.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Nuus & Politiek
Gratis

Dali en Busi het ons vir ’n jaar vir die gek gehou

Tsaar van Stalingrad, die dofste lampie in die kandelaar, en SA se superster by die Wêreldbeker-rugby.

Vrye Denker
Gratis

Die ondraaglike pretensie van al die camino’s

Die pretensieuse snert van elke nuwe ‘camino’ is ondraaglik.

Vrye Denker
Gratis

’n Generasie later klap Grensoorlog-skote steeds

Ons is ’n getraumatiseerde nasie; die trauma van die slagoffer en die trauma van die soldaat, meen Gerrie Snyman.

Vrye Denker
Gratis

Beminde Antarktika (met dank aan Antjie)

Toe hy lees oor keiserpikkewynkuikens wat in Antarktika sterf, het hy sy reis 10 jaar gelede onthou.

Mense & Kultuur
Gratis

Om ’n land te bou: die storie van Wandile Sihlobo

Die ekonoom wat een voet in elkeen van Suid-Afrika se ‘twee soorte landbou’ het.

Vrye Denker
Gratis

’n Toeskouer van my eie geskiedenis

Ek voel ál meer ek is nie geskik om met gesag in die huidige era van ras- of etniese noodsaaklikheid te skryf nie.

Vrye Denker
Gratis

Rockmusiek se belangrikste dag

Dinge sou nie dieselfde gewees het as Robbie Robertson nie vir Bob Dylan in 1965 ontmoet het nie.

Vrye Denker
Gratis

Oorvloedige welvaart van water, krag en vars lug

Johan Fourie se boek Skatryk het hom aan die dink gesit oor rykdom, en oor die dinge wat jy nie kan koop nie.

BOEKE

Boeke
Gratis

Miskien moet ek gelukkiger lyk

Ons boekeredakteur navigeer as leser ’n see van gekompliseerde en gekantelde emosies.

Boeke
Gratis

Ryger oor drank, seks en David Bowie

Hierdie roman het Gerda Taljaard laat lag, al is dit inkorrek en glad nie woke nie.

Boeke
Gratis

’n Bloedrooi swaan

Annemarié van Niekerk se memoir verwoord die kollektiewe skisofrenie van ons land.

Boeke
Gratis

Grypers na goud en empaaiers

Marko van der Colff se roman oor Kimberley en die goudvelde sal ’n epiese televisiereeks maak.

Boeke
Gratis

Common kos, misdaad en sprokies

Aptytwekkers vir elke leessmaak, waaronder ’n kosboek met resepte waarby jy skynbaar enigiets behalwe modder kan voeg.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Duskant die Brandewynrivier

Die storie van die Engelsman en C. Louis Leipoldt, wie se grafte ’n hanetree van mekaar is.

Vrye Tyd
Gratis

Meer kuns vir minder

Aanlyn dienste aan waar jy kan lees, hoor, sien en luister sonder dat jou begroting inplof.

Vrye Tyd
Gratis

Aletta se gatskop-krulkool

Hierdie resep versoen twee kante van die sjef: die aankoper en die eter.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Hier is items en idees wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae: Nicole Holm

Sy het pas die Silwerskerm-prys vir beste ondersteunende akteur in ’n drama ontvang vir Donkerbos.