23 Februarie 2024

Vrye Denker

Wil net die ANC hierdie verkiesing wen?

Suid-Afrika verdien beter as opposisiepartye soos die DA van John Steenhuisen.

Vrye Denker

Wilgenhof: Hoe lyk dit met ’n ontgroeningsmuseum?

Was beriggewing oor Wilgenhof se rituele en tradisies onakkuraat en sensasie-soekend?

Vrye Denker
Gratis

‘Hoop is ’n werkwoord’

In Bothaville het gewone mense hul oplossings gedeel van hoe die verval van die platteland omgekeer kan word.

Vrye Denker

Van polisieman tot straathoek-bedelaar

'n Storie van verlies, aanhou en uithou, en hoe dit voel om te bedel en deur ander Afrikaners uitgeskel te word.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Nuus & Politiek

Brandweerhoof met ’n vuurwarm plan

Clinton Manuel gesels oor fiksheidstandaarde, brandstigting en die Knysna-inferno.

Vrye Denker

Wanneer sport die nostalgie-kliertjie kielie

Kak of Betaal is Die Wet van Transvaal, en nostalgie betaal ongelukkig nie die rekeninge nie.

Nuus & Politiek

Die Dag van die Wederkoms. Is jou sake reg?

Die werklike kwessies van die verkiesing, oor Opperbevelhebber Gatomswaai en Enoch se R150 biljoen.

Nuus & Politiek
Gratis

Om die hoogste prys vir verset te betaal

Wie was hierdie ysterdoring in Vladimir Putin se vlees?

Vrye Denker

Bose troika se kroegmoles

’n Eerwaarde, ’n imam en ’n rabbi stap by ’n kroeg in.

Vrye Denker

Kan ’n mens Europeërs vermy?

Kan mens ’n hele manuskrip skryf sonder om na die Weste of sy denkers te verwys?

Vrye Denker

Verlossing van die halfrond van die kopspeld

Soms moet ’n mens wegbreek en kleure gaan bymekaarmaak sodat jy ’n nuwe veerkragtigheid in jou siel kry.

Vrye Denker

Karoo-chant vir ’n gallotone-kitaar

Reis saam op soek na die outentieke musiek van Suid-Afrika.

Vrye Denker

Om weer in Saoedi te kon gaan skryf

As ’n skrywersresidensie in Saoedi-Arabië oor jou pad kom, gryp jy dit aan. Daar is so baie om oor te skryf.

VRYE TYD

Vrye Tyd

’n Klipstapel vir oom Johannes

Antoinette Pienaar vertel van die klipstapel wat sy gebou het ná die dood van haar geliefde oom Johannes.

Vrye Tyd

’n Middelsomer-resep

Die rypwordende vrugte van die middeljare rond 'n heerlike caponata af.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Die Fomolistas delf diep

Van 'n nuwe aftree-trend tot wonderlike flieks en vondste.

Vrye Tyd

15 vrae vir Joan Hambidge

La Hambidge is vlymskerp, pittig soos 'n turksvy, vriendelik soos die Lacoste-krokodil.

Boeke

Liggewig-leesstof vir ’n reis

Dit hoef nie altyd ’n moerse commitment te wees om ’n boek te lees nie.

Boeke

’n Vaal held laat Chinese les opsê

'n Spioen met die sjarme van 'n vleismeul word jagter én prooi in Gerald Seymour se jongste roman.

Boeke

‘Twa’ dra swaar aan metafore

Celeste Theron stap die pad saam met die heldin in Anoeschka von Meck se nuwe roman.

Boeke

Koning van die miere

'n Kortverhaal oor 'n aand om die vuur en die droefheid van woede.

Boeke
Gratis

Die onverdunde vreugde van lees

Kerneels Breytenbach word oorrompel deur skrywers met fyn insig en verstommende woordkuns.