5 April 2024

Nuus & Politiek

Dooie Westerlinge draai gety in Gaza

Gaza is 'n bloedige wond wat geslagte gaan neem om te genees.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Feministe het (en doen) beter seks

Die uitspraak is gelewer: Feministe het regtig meer pret tussen die lakens.

Vrye Denker

SA brand (steeds) by Mooirivier

'n Verstommende kontinuïteit van geweld en ontbering strek oor dekades heen.

Vrye Denker
Gratis

Wie kan by die ANC oorneem?

Dis maklik om te sien die regerende party se tyd is om. Dis moeiliker om te bepaal wie gereed is om oor te neem.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Kultus jou hier, kultus jou daar

Nege van die beste dokumentêre oor kultusgroepe.

Vrye Denker

Tyd om te bieg: ek is ’n kulturele Christen

Kan jy ’n ateïs wees, maar ’n ‘kulturele’ Christen? Of selfs ’n ‘kulturele’ Moslem of Hindoe?

VRYE TYD

Vrye Tyd

Maak nek styf tussen die cowboys

As dit so wild orals op aarde gaan, wend jou maar na die veel makker ou Wilde Weste-flieks.

Vrye Tyd

Vaarwel aan ’n verhouding se rituele

Dis moeilik om dinge met grasie te laat gaan, maar dit beteken Paasfees het nuwe tradisies en ander maaltye

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

’n Fees vir smulpape

Vrye Tyd

Teevee en High Fivers

Boeke

Irma Venter wys (weer) haar slag

’n Boek oor ’n idealis wat gevare doodsveragtend trotseer om by die waarheid uit te kom.

Boeke

’n Robuuste wegvlieg na Rooiduin

Die reis saam met 'n hardkoppige vrou wat leer om vrede met haar verlede te maak.

Boeke

’n Sagte geelwortel in ’n garagewinkel

Twee liriese boeke dryf plotloos soos ruimtetuie in die uitspansel.

Boeke

Lees en kook met oorgawe

Van Silicon Valley-intriges tot ’n Siriese kosfees.